Music Video

Arno Carstens - Nagblind (Official Music Video)
Watch Arno Carstens - Nagblind (Official Music Video) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Arno Carstens
Arno Carstens
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Arno Carstens
Arno Carstens
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Theo Crous
Theo Crous
Producer

Lyrics

Nagblind,
los my, ek is anoniem.
Nagblind,
worstel in die donker rond.
In n baton moeras,
se mooiste karre was.
En daai weggooi doek,
is nou my winters broek.
In ekstase, n oase,
in oases.
Soos jy jou naam in neon,
deur die muur graveer.
Ek is hier, jy kan staar,
maar ek lewe weer.
In ekstase, in oases,
in oases.
Jy los my nagblind,
as die donker voor jou oë verdwyn.
Jy los my nagblind,
volspoed deur die hemelruim.
As jy sing van n plek,
wat weinig ander sien.
Jy's die outomaat van die straat,
kenner van die heelal wat praat.
In ekstase, in oases.
Soos jy jou naam in neon,
teen die muur graveer.
Ek is hier, jy kan staar,
maar ek lewe weer.
In ekstase, in oases,
in oases.
Jy los my nagblind,
as die donker voor my oë verdwyn.
Jy los my nagblind,
volspoed deur die hemelruim.
En aan die einde van n lang gang deurkosyn,
en die antwoord deur die deur breek,
verlossing bevry.
In ekstase, in ekstase,
n oase.
Soos jy jou naam in neon,
teen die muur graveer.
Ek is hier, jy kan staar,
maar ek lewe weer.
In ekstase, in ekstase,
in oases.
Nagblind,
los my, ek is anoniem.
Nagblind,
worstel deur die donker rond.
Nagblind, oh.
In ekstase, n oase, in oases.
Written by: Arno Carstens
instagramSharePathic_arrow_out