Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Arnold de Wet
Performer
Johan Vorster
Background Vocals
Jacomien De Wet
Background Vocals
Elschen De Wet
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Arnold de Wet
Composer
Jacomien De Wet
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Arnold de Wet
Producer
Johan Vorster
Producer
Dirk van Niekerk
Mixing Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Met die krag van God
Kan ek voor 'n reus gaan staan
Met die krag van God
Kan ek langs 'n leeu gaan slaap
Met die krag van God
Sal ek met my vyand praat
Ek is sterk met die krag van God
[Verse 2]
Met die krag van God
Kan ek deur 'n storm slaap
Met die krag van God
Doen ek reg al is ek kwaad
Met die krag van God
Het ek lief as jy my haat
Ek is sterk met die krag van God
[Verse 3]
So ek sing Halleluja
Want ek's sterker in die krag van God
En ek sing Halleluja
Want ek's sterker in die krag van God
As ek neerval op my knieë
Word ek vol
Ek is sterk met die krag van God
[Verse 4]
Soos Daniël
Wat voor die Koning staan
Soos Joshua
Wat die vyande verslaan
Soos Abraham
Wat 'n vreemde land in gaan
Wil ek leef met die krag van God
[Verse 5]
So ek sing Halleluja
Want ek's sterker in die krag van God
En ek sing Halleluja
Want ek's sterker in die krag van God
As ek neerval op my knieë
Word ek vol
Ek is sterk met die krag van God
[Verse 6]
Die brul van die leeu is kragtig
Maar my God is almagtig
Die brul van die leeu is kragtig
Maar my God is almagtig
Die brul van die leeu is kragtig
Maar my God is almagtig
Die brul van die leeu is kragtig
Maar my God is almagtig
[Verse 7]
So ek sing Halleluja
Want ek's sterker in die krag van God
En ek sing Halleluja
Want ek's sterker in die krag van God
As ek neerval op my knieë
Word ek vol
Ek is sterk met die krag van God
[Verse 8]
Ek is sterk met die krag van God
Written by: Arnold de Wet, Jacomien De Wet