Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Vocals
Brendan Ross
Saxophone
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Arnold Coleske
Background Vocals
Devereaux Oosthuizen
Piano
Bezz Roberts
Trombone
Adam Howard
Trumpet
COMPOSITION & LYRICS
Jan Hoogendyk
Composer
Brendan Ross
Co-Arranger
Juan (Floors) Oosthuizen
Co-Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
Tussen hemel en aarde, gister en môre
In 'n deurmekaar wêreld, dis waar jy jouself vind
As die grond roep na water, langs jou bed op jou knieë
As jy voel jy is blind, dis waar jy jouself vind
As die bank aanhou bel, as die trane aanhou loop
As jy terug verlang na jongdae, as jy niks meer kan koop
As jy soek na die stilte om 'n laatnagvuur
As jy veg met 'n bloedneus, sal jy jouself vind
Diamante breek yster
Die beste lesse bly maar duur
Dis die een wat bly loop deur die storms wat homself vind
Goud in die vuur
In 'n wêreld vol maskers wil ek in jou oë kyk
Wil ek anders begin sien, wil ek anders begin lyk
As jou geliefde jou verlaat en jy's stoksielalleen
Dis waar jou hart breek, waar jy jouself vind
Diamante breek yster
Die beste lesse bly maar duur
Dis die een wat bly loop deur die storms wat homself vind
Goud in die vuur
Diamante breek yster
Die beste lesse bly maar duur
Dis die een wat bly loop deur die storms wat homself vind
Diamante breek yster
Die beste lesse bly maar duur
Dis die een wat bly loop deur die storms wat homself vind
Goud in die vuur
Dis die een wat bly loop deur die storms wat homself vind
Goud in die vuur
Written by: Jan Hoogendyk