Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Virander
Virander
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jonathan David Helser
Jonathan David Helser
Songwriter
Melissa Helser
Melissa Helser
Songwriter
Molly Skaggs
Molly Skaggs
Songwriter
Jake Stevens
Jake Stevens
Songwriter

Lyrics

Ek sing 'n hallelujah
In die middel van my vyande
Ek sing 'n hallelujah
Harder as die ongeloof
Ek sing 'n hallelujah
My wapen is 'n melodie
Ek sing 'n hallelujah
Hemel, kom en veg vir my
Ek sal sing in die middel van die storm
Harder en harder sal U my lofprys hoor
Vanuit die as kom nuwe hoop
Die dood is oorwin, ons Koning leef
Ek sing 'n hallelujah
Met alles hier binne my
Ek sing 'n hallelujah
Ek sien hoe die duister vlug
Ek sing 'n hallelujah
In die middel van onsekerheid
Ek sing 'n hallelujah
Vrese het geen houvas nie
Ek sal sing in die middel van die storm
Harder en harder sal U my lofprys hoor
Vanuit die as kom nuwe hoop
Die dood is oorwin, ons Koning leef
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder
In die middel van my vyande
Sing 'n bietjie harder
Harder as die ongeloof
Sing 'n bietjie harder
My wapen is 'n melodie
Sing 'n bietjie harder
Die hemel kom en veg vir my
Sing 'n bietjie harder
In die midde van my vyande
Sing 'n bietjie harder
Harder as die ongeloof
Sing 'n bietjie harder
My wapen is 'n melodie
Sing 'n bietjie harder
Die hemel kom en veg vir my
Sing 'n bietjie harder
Ek sal sing
In die middel van die storm
Harder en harder sal U my lofprys hoor
Vanuit die as kom nuwe hoop
Die dood is oorwin, ons Koning leef
O, ek sal sing in die middel van die storm
Harder en harder sal U my lofprys hoor
Vanuit die as kom nuwe hoop
Die dood is oorwin, ons Koning leef
Ek sing 'n hallelujah
Ek sing 'n hallelujah
Ek sing 'n hallelujah
Ek sing 'n hallelujah
Written by: Jake Stevens, Jonathan David Helser, Melissa Helser, Molly Skaggs
instagramSharePathic_arrow_out