Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dozi
Dozi
Vocals
Jethro Butow
Jethro Butow
Guitar
Stef Kruger
Stef Kruger
Percussion
COMPOSITION & LYRICS
Stef Kruger
Stef Kruger
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Peter de Vries
Peter de Vries
Producer
Stef Kruger
Stef Kruger
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Tussen jou en my lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg, Tafelberg
Tussen jou en my lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg, Tafelberg
[Verse 2]
Die rawe op die telefoondrade
Luister na die gesprek
En vlug op die plek
Want tussen jou en my lê daar 'n berg
[Verse 3]
En tussen jou en my lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg, Tafelberg
Tussen jou en my lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg, Tafelberg
[Verse 4]
Outeniekwaberg se baard is nat
Teen sy wang loop daar 'n traan,'n stroompie oor die pad
Maar tussen jou en my lê daar 'n berg
Want tussen jou en my lê daar 'n berg
[Verse 5]
So sleep ek voort deur Meiringspoort
Sonder jou en sonder 'n woord
Want tussen jou en my lê daar 'n berg
Ja, tussen jou en my lê daar 'n berg
Written by: Dozi, Stef Kruger
instagramSharePathic_arrow_out