Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
TiNo
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Tinotenda Singe
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Producer
Lyrics
[Intro]
Dis net jy vir my as jy verby my ry
Rosie, Rosie
Ja, dis ek vir jou hier uit die dieper blou
Rosie, Rosie
[Verse 1]
In Jozi
Was jy gebore maar verlore
Om te weet waar jy wil wees, yeah
Tussen die berge
Wou jy wees in siel en gees
Want dis dit wat jou genees, yeah
[Verse 2]
Jy't gedroom van die see se blou
Jy't na die mooi verhuis
En als was gou
Uit die blou, sit ek hier saam met jou
En al daai mooi wat om jou vou
Hoor nou
[Chorus]
Dis net jy vir my as jy verby my ry
Rosie, Rosie
Ja, dis ek vir jou hier uit die dieper blou
Rosie, Rosie
[Verse 3]
Met die wind in jou hare
En 'n glimlag so vry
Dat ek vir jou wil vry, yeah
Jy laat die son skyn
Jy laat die donkerte verdwyn
En jy's in vir samesyn, yeah
[Verse 4]
Van die stad
Na die sand het jy gereis
En jy wou jou mense wys
Hier's my plan
Ek hoor jou lag
Soos die mooiste klank so soet
Tot die golwe wil jou groet
En skree
[Chorus]
Dis net jy vir my as jy verby my ry
Rosie, Rosie
Ja, dis ek vir jou hier uit die dieper blou
Rosie, Rosie
[Bridge]
Ewe skielik is daar iets
Wat jou vas oortuig
Om jou te oortuig
Ek's die een wie jy wil hê
Ewe skielik was daar iets
Wat jou reg kon lei
Om hier te kom bly
Deur jou sê net te sê
[Chorus]
Dis net jy vir my as jy verby my ry
Rosie, Rosie
Ja, dis ek vir jou hier uit die dieper blou
Rosie, Rosie
Rosie, Rosie
Written by: Tinotenda Singe