Lyrics
Ek mis jou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Jou woorde sal ek steeds onthou
Ek mis jou
In jou oë
Is waar ek droom
Diep in jou oë
Waar ek in liefde sal kan glo
Ek mis jou
In my hart
Dis waar jy bly
Hier in my hart
Waar jy nooit weer seer sal kry
Ek mis jou
En al lê
ʼn Duisend myl
ʼn Duisend myl
Tussen jou en tussen my
Ek mis jou
Is daar niks
Wat groter is
As die verlange
Wat hier binne in my is
En jy
Wat my hele wêreld is
Al lê die berge nog so blou
Ek mis jou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Jou woorde sal ek steeds onthou
En ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Oh ek mis jou
Baby ek mis jou
Al lê die berge nog so blou
Ek mis jou
Oh ek mis jou
Oh ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
In my arms
Is waar jy lê
Styf in my arms
Waar jy liefde kan ontdek
Ek mis jou
En langs my lyf
Is waar jy bly
Hier langs my lyf
Al is jy nêrens naby my
Ek mis jou
En al lê
ʼn Berg blou
ʼn Berg blou
Tussen my en tussen jou
Ek mis jou
Is daar niks
Wat sterker is
As die liefde
Wat my lewens-redding is
Of weet
Dat ek jou mis
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Jou woorde sal ek steeds onthou
En ek mis jou
Ek mis jou
Baby, ek mis jou
Al lê die berge nog so blou
Ek mis jou
Oh-oh, ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Written by: Francois Henning, Mark Kahn