Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Tuimeltrein
Tuimeltrein
Performer
Marice de Jager
Marice de Jager
Vocals
Christian Venter
Christian Venter
Ukulele
Tertius Human
Tertius Human
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Marice de Jager
Marice de Jager
Composer
Christian Venter
Christian Venter
Composer
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

Ek wens die couples op Instagram breek op
Ek wens die honeymoons in Mauritius stop
Noem my ‘n pessimis maar liefde is n flop
Want selfs Ken het vir Barbie gedrop
Ek's moeg vir romcoms en love songs
Piekniek-dates nadat die son
Gaan sak het en die sterre dans
In die hemelruim
Gee my net kans
Om te verduidelik hoe ek voel
Om te verduidelik wat ek bedoel
Hy sê hy gaan bly
Maar sy vriende sê dis ‘n vry en gly
Jy sê jys lief vir my
Maar jy ken my nie
Enige iets vir my
Maar jou tyd is te duur
Jy is die een vir my
Ja ek voel die vuur
Maar dis nou verby
So, wat maak jy nog hier?
Dis ‘n joke, dis ‘n joke
Wat maak jy nog hier?
Dis ‘n joke, dis ‘n joke
Wat maak jy nog hier?
Ek wens die 2% verander na ‘n 0
Kan al die couples op my feed net bietjie chill
Noem my ‘n loner maar ek verkies jou koue skouer
Wanneer gee hy vir jou ‘n bietjie closure
Ek's moeg vir romcoms en love songs
Piekniek-dates nadat die son
Gaan sak het en die sterre dans
In die hemelruim
Gee my net kans
Om te verduidelik hoe ek voel
Om te verduidelik wat ek bedoel
Hy sê dat hy gaan bly
Maar sy vriende sê dis ‘n vry en gly
Jy sê jys lief vir my
Maar jy ken my nie
Enige iets vir my
Maar jou tyd is te duur
Jy is die een vir my
Ja ek voel die vuur
Maar dis nou verby
So, wat maak jy nog hier?
Dis ń joke, dis ‘n joke
Wat maak jy nog hier?
Dis ń joke, dis ‘n joke
Wat maak jy nog hier?
Hoe gaan mens van hopeloos romanties
Na iets so verskriklik problematies
Is ‘n handgeskrewe liefdesbrief te veel gevra?
En verwys jy na al jou eerste dates as "bra"?
Ek’s eintelik lief vir romcoms en love songs
Piekniek-dates nadat die son
Gaan sak het en die sterre dans in die hemelruim
Gee my net kans
Om te verduidelik hoe ek voel
Om te verduidelik wat ek bedoel
Ek wens jy was lief vir my
Maar vir jou is dit net ‘n vry en gly
Jy sê jys lief vir my
Maar jy ken my nie
Enige iets vir my
Maar jou tyd is te duur
Jy is die een vir my
Ja ek voel die vuur
Maar dis nou verby
So, wat maak jy nog hier?
Dis ‘n joke, dis ‘n joke
Wat maak jy nog hier?
Dis ‘n joke, dis ‘n joke
Wat maak jy nog hier?
Dis ‘n joke, dis ‘n joke
Wat maak jy nog hier?
Dis ‘n joke, dis ‘n joke
Ek wens die couples op instagram breek op
Written by: Christian Venter, Marice de Jager, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out