Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
JAN JAN JAN
JAN JAN JAN
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Stephan Hugo
Stephan Hugo
Composer
Dylan Emslie
Dylan Emslie
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Intro]
Elke lekker man se naam is Jan-Jan-Jan
[Verse 1]
Hy's 'n braai man
Hy’s ‘n slaai man
Drink sy bier en sy whiskey uit dieselle kan
Hy laat jou goed voel
Hy sê jou ma is cool
Hy laat die asters nou en dan aan sy mullet voel
[PreChorus]
Dorp toe, sport toe
Wat's die planne vir vanaand?
Al gaan ons bar toe, Spar toe
Maak net seker hy kom saam
[Chorus]
Hy’s ‘n lekker ou
Hy’s ‘n lekker ou
Hy's 'n lekker, lekker, lekker ou Jan-Jan-Jan
Hy’s ‘n lekker ou
Hy’s ‘n lekker ou
Hy's 'n lekker, lekker, lekker ou Jan-Jan-Jan
Hy's 'n lekker ou Jan-Jan-Jan
[Verse 2]
As die beat drop is hy al op die vloer
As jy ‘n boud het wag, hy’t vir jou ‘n moer
Soek jy 'n spyker?
Hy het ‘n hamer ok
En voor jy dors word is hy daar om jou op te top
[PreChorus]
Dorp toe, sport toe
Wat’s die planne vir vanaand?
Al gaan ons bar toe, Spar toe
Maak net seker hy kom saam
[Chorus]
Hy's 'n lekker ou (Lekker ou)
Hy's 'n lekker ou (Lekker ou)
Hy's 'n lekker, lekker, lekker ou Jan-Jan-Jan
Hy's 'n lekker ou (Lekker ou)
Hy's 'n lekker ou (Lekker ou)
Hy's 'n lekker, lekker, lekker ou Jan-Jan-Jan
Hy's 'n lekker ou Jan-Jan-Jan
[Bridge]
Waar is dit lekker nou?
Lekker nou
Hier is dit lekker nou
Lekker nou
Waar is 'n lekker ou?
Lekker ou
Daar is 'n lekker ou
Lekker ou
Waar is die pompie nou?
Pompie nou
Elke lekker man se naam is Jan-Jan-Jan
[Chorus]
Hy's 'n lekker ou (Lekker ou)
Hy's 'n lekker ou (Lekker ou)
Hy's 'n lekker, lekker, lekker ou Jan-Jan-Jan
Hy's 'n lekker ou (Lekker ou)
Hy's 'n lekker ou (Lekker ou)
Hy's 'n lekker, lekker, lekker ou Jan-Jan-Jan
[Chorus]
Hy's 'n lekker ou (Lekker ou)
Hy's 'n lekker ou (Lekker ou)
Hy's 'n lekker, lekker, lekker ou Jan-Jan-Jan
Hy's 'n lekker ou (Lekker ou)
Hy's 'n lekker ou (Lekker ou)
Hy's 'n lekker, lekker, lekker ou Jan-Jan-Jan
[Outro]
Hy's 'n lekker ou Jan-Jan-Jan
Hy's 'n lekker ou Jan-Jan-Jan
Hy's 'n lekker ou Jan-Jan-Jan
Hy's 'n lekker ou Jan-Jan-Jan
Written by: Don Kelly, Dylan Emslie, Stephan Hugo
instagramSharePathic_arrow_out