Credits
PERFORMING ARTISTS
Francois van Coke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Songwriter
John Hunter Eddington Kennedy
Songwriter
Frederick den Hartog
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dane Taylor
Mixing Engineer
Tim Lengfeld
Mastering Engineer
Frederick den Hartog
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Geld is dom, ryk mense is vervelig
Klim in die swembad, kruip weg vir die weerlig
Sukses suig, moenie opdaag nie
Trek jou sokkies af, moenie werk toe gaan nie
[PreChorus]
Daar's vibes op die dorp
Daar's vibes in my kop
[Chorus]
Uit by die ruit, fluit-fluit kom ons vlieg nou
Tot bo die huise en die strate
Leë koolhidrate
As ‘n fok voel vir punte was
Was ek 'n victor ludorum, kalm in die storm
My hele lewe lank
Nee, dankie ek bedank
Dis die einde van die pad, ek bedank
[Verse 2]
Saam in die straat laat-laat, kom ons dans gou
Toekoms nou, kaalvoete in die oggend-dou
Stupid speletjies
Stupid prysies
Kom ons bly net hier, moenie werk toe gaan nie
[PreChorus]
Daar's vibes op die dorp
Daar's vibes in my kop
[Chorus]
Uit by die ruit, fluit-fluit kom ons vlieg nou
Tot bo die huise en die strate
Leë koolhidrate
As ‘n fok voel vir punte was
Was ek 'n victor ludorum, kalm in die storm
My hele lewe lank
Nee, dankie ek bedank
Dis die einde van die pad, ek bedank
[Verse 3]
Geld is dom, ryk mense is vervelig
Klim in die swembad, kruip weg vir die weerlig
Daar's vibes op die dorp
Daar's vibes in my kop
[Chorus]
Uit by die ruit, fluit-fluit kom ons vlieg nou
Tot bo die huise en die strate
Leë koolhidrate
As ‘n fok voel vir punte was
Was ek 'n victor ludorum, kalm in die storm
My hele lewe lank
Nee, dankie ek bedank
Dis die einde van die pad, ek bedank
Written by: Francois Badenhorst, Frederick den Hartog, John Hunter Eddington Kennedy