Upcoming Concerts for Francois van Coke & Robbie Wessels
See All Concerts
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Francois van Coke
Performer
Robbie Wessels
Performer
Richard Onraet
Guitar
Pierre de la Porté
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Robbie Wessels
Songwriter
Richard Onraet
Songwriter
Francois Badenhorst
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Richard Onraet
Producer
Dane Taylor
Mixing Engineer
Tim Lengfeld
Mastering Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Ek is van die platteland
Ek’s van die stad
Ek kyk blomme in Namakwaland
Ek was al op Nuweland
Ek’s gedonner by ‘n rugby game
Cravenweek my claim to fame
Ek was ‘n brilliant scrummie
Maar ek was beter
[Verse 2]
My pa het vir Kroonstad Wanderers gespeel
My pa het vir Paul Roos se derde span gespeel
Ek het meer rugby songs as jy
Ek het “Hie’ kommie Bokke” geskryf
Kak man
Danie Gerber was my buurman
Ek ken vir Wahl Baartmann
O, maar ek ken hom ook
Wat? Genuine
[Chorus]
Met ons krag gekombineer
Voel ons ‘n veer
Want as die Bokke speel sit ons-ons verskille neer
Met ons krag gekombineer
Voel ons ‘n veer
Van die plaas tot in die stad
Van Gauteng tot in die Groot Gat
[Verse 3]
Bokbefok
Bokbefok
Bokbefok
Bokbefok
[Verse 4]
Kry ek jou die naweek op Nuweland?
Nuweland bestaan nie meer nie
Dan kry ek jou by Kings Park
Asseblief net nie in Durbs nie, ons kry mekaar by Loftus
Ek het die Volkslied daar gesing
Jy’t hom seker ook verwoes soos Ard
Nee, myne was heel smart
[Verse 5]
Het jy al by ‘n game gestreak?
Ek doen dit elke week
My pa het vir FC Smit geduik
Dan was jou pa dik gesuip
My ma het vir Piet van Zyl ge-date, sy was daar toe hy die ref platduik
Ek is seker my ma het hom ook ge-date
Beteken dit ons is dalk broers?
Wow, genuine
[Chorus]
Met ons krag gekombineer
Voel ons ‘n veer
Want as die Bokke speel sit ons-ons verskille neer
Met ons krag gekombineer
Voel ons ‘n veer
Van die plaas tot in die stad
Van Gauteng tot in die Groot Gat
[Verse 6]
Bokbefok
Van die plaas tot in die stad
Bokbefok
Van Gauteng tot in die Groot Gat
Bokbefok
Van die plaas tot in die stad
Bokbefok
Van Gauteng tot in die Groot Gat
[Bridge]
Bokbefok
Bokbefok
Bokbefok
Bokbefok
[Verse 7]
Bokbefok
Bokbefok
Bokbefok
Bokbefok
Bokbefok
Bokbefok
Bokbefok
Bokbefok
Oh-oh-oh-oh
Written by: Francois Badenhorst, Richard Kyle Onraet, Robbie Wessels