Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Rooksein
Rooksein
Performer
Renier Van Der Westhuizen
Renier Van Der Westhuizen
Vocals
Megan Danner
Megan Danner
Vocals
Dian Maritz
Dian Maritz
Guitar
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Renier Van Der Westhuizen
Renier Van Der Westhuizen
Composer
Megan Danner
Megan Danner
Composer
Dian Maritz
Dian Maritz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Laaste bietjie krag gebruik
Om vir jou te sê
Dat ek jou eintlik
In my lewe moet hê
[Verse 2]
En vra sal ek vra
Wat maak jy daar
En is daar plek in jou hart vir my?
[Verse 3]
Want
Soos Simson en Delila, ooh
Moet ek jou sien vanaand
Soos Simson en Delila, ooh
Mis ek jou meer as gisteraand
Soos Simson en Delila ooh
Moet ek jou sien vanaand
Soos Simson en Delila, oooh Delilalilalila
Delilalilalila, oooh Delilalilalila
Delilalilalila, oooh Delilalilalila
[Verse 4]
Ek sien die son ek sien die maan
Dis my wêreld wat oor jou gaan
Ek voel jou lag en voel jou huil
Ek sal my krag vir jou verruil
En elke oomblik in my kop
Hou aan by jou stop
En ek kon myself net nie keer
[Verse 5]
Want
Soos Simson en Delila, ooh
Moet ek jou sien vanaand
Soos Simson en Delila, ooh
Mis ek jou meer as gisteraand
Soos Simson en Delila ooh
Moet ek jou sien vanaand
Soos Simson en Delila, oooh Delilalilalila
Delilalilalila, oooh Delilalilalila
Delilalilalila, oooh Delilalilalila
[Verse 6]
Ek wonder hoe ek jou verloor het
Ek wonder oor ons saam
Ek wonder ewig hartsgebroke
Ek roep jou op jou naam
[Verse 7]
Want
Soos Simson en Delila, ooh
Moet ek jou sien vanaand
Soos Simson en Delila, ooh
Mis ek jou meer as gisteraand
Soos Simson en Delila ooh
Moet ek jou sien vanaand
Soos Simson en Delila, oooh Delilalilalila
Delilalilalila, oooh Delilalilalila
Delilalilalila, oooh Delilalilalila
Delilalilalila, oooh Delilalilalila
Delilalilalila, oooh Delilalilalila
Written by: Dian Maritz, Megan Danner, Renier Van Der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out