Top Songs By Droomsindroom
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Droomsindroom
Performer
Kirsten Richard Schlebusch
Lead Vocals
Kyle Joshua Schlebusch
Drums
Peach Van Pletzen
Synthesizer
COMPOSITION & LYRICS
Kirsten Richard Schlebusch
Songwriter
Kyle Joshua Schlebusch
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Kirsten Richard Schlebusch
Producer
Peach Van Pletzen
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek voel daai butterflies
Saam jou proe als soos lente, somer, sonskyn wense
Jy sê jy is weg geblaas
Smeer heuning om my mond, hierdie voel so gesond
[Verse 2]
Toe kom die duisende kondisies, ek sien deur al jou illusies
Jy was 'n engel, jou duiwel, hoe het ons hier uit gekom?
Ek staan hier tussen vreemdelinge, onbekende storm winde
Hoe het ek hier gekom
[Chorus]
Sit harder die musiek
Somer ritme golwe, sit my in die wolke
Jou woorde maak my siek
Noem my drome crazy, ek is nie gefaze nie
Ek dans alleen
[Verse 3]
Ek hoor die lullabies
Sit af al die ligte, vee uit die gesigte
Jy sê jy het my lief
My hart klop in jou rigting, jou naam is al wat ek sing
[Verse 4]
Toe kom die duisende kondisies, ek sien deur al jou illusies
Jy was 'n engel, jou duiwel, hoe het ons hier uit gekom?
Ek staan hier tussen vreemdelinge, onbekende storm winde
Hoe het ek hier gekom
[Chorus]
Sit harder die musiek
Somer ritme golwe, sit my in die wolke
Jou woorde maak my siek
Noem my drome crazy, ek is nie gefaze nie
Ek dans alleen
Ek dans alleen
[Verse 5]
Ek was jou Romeo, my Juliet
In 'n gebroke wêreld was ons perfek
Nou dans ek hier alleen op die ritme
Kloppende pols klop saam met die ligte
'n Hartseer cowboy onder die straat lig
'n Lone ranger opsoek na die maanlig
My Juliet, kan jy my kom red
[Verse 6]
As ek jammer sê vir jou optrede, jou skote, woorde, leë gebedes
Dalk as ek meer oor gehad het sou ek meer van myself oor gegee het
Vir jou om te vat, vir jou om te hou
Maar daar's niks oor van hierdie Romeo
My Juliet kan jy my van jou kom red
[Chorus]
Sit harder die musiek
Somer ritme golwe, sit my in die wolke
Jou woorde maak my siek
Noem my drome crazy, ek is nie gefaze nie
Ek dans alleen
Ek dans alleen
Ek dans alleen
Ek dans alleen
Written by: Kirsten Richard Schlebusch, Kyle Joshua Schlebusch