Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Janie Bay
Janie Bay
Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Earl Swartz
Earl Swartz
Songwriter
Jana Carina Bougas
Jana Carina Bougas
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Janie Bay
Janie Bay
Producer
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer
Deon Dee
Deon Dee
Producer

Lyrics

Jou by 'n show ontmoet
Rooiwyn in my bloed
My bene bewe
Wonder in jou oë
In jou oë
Van dae na weke
Onder die maan
Ons maak mekaar se
Sinne klaar
Soveel meer geraak
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Na als wat gebeur het nie, na als wat ons deur is nie
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Nie vriende of verliefdes, dis wat ons gekies het
As jy aan my raak weet ek dit is waar
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Ek en jy, ons en die heelal
Ons het verdwaal, mekaar vertel
Jou vasgehou, ek kan onthou
Dis nou verby, ons is okay
Gebruik jou hande, jy maak als reg
Jou vuur brand, my twyfel weg
Jy maak als reg
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Na als wat gebeur het nie, na als wat ons deur is nie
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Nie vriende of verliefdes, dis wat ons gekies het
As jy aan my raak weet ek dit is waar
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Ek en jy, ons en die heelal
(Ek en jy en, ek en jy en, ek en jy en)
Ons en die heelal
(Ek en jy en, ek en jy en, ek en jy en)
Ons en die heelal
Jy kan my my nie blame nie
Moet ook nie maak soos jy weet nie
As ons flop wil ek nie jou sien of van jou weet nie
I love hard, so break-ups, it maak seer hier
Vertroue is 'n gips vir my hart, moet dit nie breek nie
Want dit recover nog van 'n ontevrede verlede van al my ex se flops
Ek is op 'n pos as 'n ou, ek doenit leka mos
Ken dit ook, baby girl jy weet ons kan for life mos so leka blok
So, baba, sê maar vir my
Want ek en jy loop mos die lange lyn
En ons sal nooit kan net brasse bly
So, kyk hier, ons moet vry tot laat, verstaan jy my?
Want ons moet dit maak werk tussen ek en jy
Jy maak my lewe leka, djy
Als van jou so reg vir my
Chise, ek is uit, dankie, Janie Bay
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Na als wat gebeur het nie, na als wat ons deur is nie
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Nie vriende of verliefdes, dis wat ons gekies het
As jy aan my raak weet ek dit is waar
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Ek en jy, ons en die heelal
Written by: Earl Swartz, Jana Carina Bougas
instagramSharePathic_arrow_out