Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wikus Botma
Wikus Botma
Vocals
Brendan Campbell
Brendan Campbell
Programming
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Wikus Botma
Wikus Botma
Composer
Tian Nienaber
Tian Nienaber
Composer
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Stadig oor die klippe
[Verse 2]
5de straat daar op die hoek, reg voor die Starbucks staan jy daar
En voor ek kan keer in 'n split sekonde hang ek aan jou lippe
Jy trek my in ons altwee voel die hitte
[Verse 3]
In die skadu van ’n Jakaranda boom
Dans ons saam dit voel amper soos 'n droom
En jy hang nou aan my lippe
En ek dink okay, stadig oor die klippe
[Verse 4]
Een tree terug begin van voor
Ek is so bang ek het my hart verloor
Maar ek hang nog aan jou lippe
Stadig oor die klippe
[Verse 5]
Asem in en asem uit
Hoe sal ons weet dit is die regte tyd
Hey baby
Kom hang hier aan my lippe
Stadig oor die klippe
Stadig oor die klippe
[Verse 6]
2de date is jy die regte een op die verkeerde tyd
Dalk moet ons wag, een voor ek 2 keer dink
Soen ek weer daai lippe
Jy fluister sag, stadig oor die klippe
[Verse 7]
Een tree terug begin van voor
Ek is so bang ek het my hart verloor
Maar ek hang nog aan jou lippe
Stadig oor die klippe
[Verse 8]
Asem in en asem uit
Hoe sal ons weet dit is die regte tyd
Hey baby
Kom hang hier aan my lippe
Stadig oor die klippe
[Verse 9]
Stadig oor die klippe
Stadig oor die klippe
[Verse 10]
Een tree terug
Stadig oor die klippe
[Verse 11]
Asem in en asem uit
Hoe sal ons weet dit is die regte tyd
Hey baby
Kom hang hier aan my lippe
[Verse 12]
Een tree terug begin van voor
Ek is so bang ek het my hart verloor
Maar ek hang nog aan jou lippe
Stadig oor die klippe
[Verse 13]
Asem in en asem uit
Hoe sal ons weet dit is die regte tyd
Hey baby
Kom hang hier aan my lippe
Stadig oor die klippe
Stadig oor die klippe
Written by: Stephan van Huyssteen, Tian Nienaber, Wikus Botma
instagramSharePathic_arrow_out