Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Sonja Herholdt
Sonja Herholdt
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Anton Goosen
Anton Goosen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Anton Goosen
Anton Goosen
Producer

Lyrics

[Chorus]
Ken jy ta' Mossie
Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans?
Ken jy die plaaspad
Se uitdraai by Waenhuiskrans?
Ken jy ta' Mossie
Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans?
Da-la-la-la-la, da-dai-dai-dai-dai-la
Da-la-la-la-la, da-dai-dai-dai-dai
[Verse 1]
Die donkielong huil op ou lang Piet se skoot
En die trap orrel skree
Die ogge word groot
As ou oom Stefaans sy viool begin stem
En tan Fien druk oupa Frans
In 'n stywe lyf klem
[Chorus]
Ken jy ta' Mossie
Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans?
Ken jy die plaaspad
Se uitdraai by Waenhuiskrans?
Ken jy ta' Mossie
Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans?
Da-la-la-la-la, da-dai-dai-dai-dai-la
Da-la-la-la-la, da-dai-dai-dai-dai
[Verse 2]
Ingelse konsertina speel 'n lekker vastrap
In die hoek op 'n sleepwa
Is braaivleis en pap
En die tannies en die omies skoffel deur dagbreek toe
En die misvloer blink vanaand
En ons skree balke toe
[Chorus]
Ken jy ta' Mossie
Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans?
Ken jy die plaaspad
Se uitdraai by Waenhuiskrans?
Ken jy ta' Mossie
Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans?
Da-la-la-la-la, da-dai-dai-dai-dai-la
Da-la-la-la-la, da-dai-dai-dai-dai
Written by: Anton Goosen
instagramSharePathic_arrow_out