Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
VAN WEST
VAN WEST
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
VAN WEST
VAN WEST
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Hier kom ons volk
'n Volk wat een staan
Suid-Afrika, Afrikaans lag en dans
Ons sal stap vir stap oorwin
[Verse 2]
Konneksie
Ons volk sal nie breek nie, oh-oh
Korrupsie
Ons volk hou nie van dit nie, oh-oh
As die ligte weer gaan bly go en bly sterk
En bly glo en bly sterk staan
[Verse 3]
Want elke bietjie, elke bietjie (Elke bietjie)
Vir ons volk verskil te maak
En elke hart en taal te raak
[Verse 4]
Hier kom ons volk
'n Volk wat een staan
Suid-Afrika, Afrikaans lag en dans
Ons sal stap vir stap oorwin
Hier kom ons volk
'n Volk wat een staan
Deur dik en dun, met 'n braai tussen in
Ons sal dag vir dag oorwin
[Verse 5]
Korreksie
Ons volk is nie bang nie, oh-oh
Konstruksie
Ons paaie ken nie dit nie, oh-oh
Teen 'n gat in die pad bewaar jou vrede my skat
Bewaar jou vrede my skat, oh-oh
[Verse 6]
Want elke bietjie, elke bietjie (Elke bietjie)
Vir ons volk verskil te maak
En elke hart en taal te raak
[Verse 7]
Hier kom ons volk
'n Volk wat een staan
Suid-Afrika, Afrikaans lag en dans
Ons sal stap vir stap oorwin
Hier kom ons volk
'n Volk wat een staan
Deur dik en dun, met 'n braai tussen in
Ons sal dag vir dag oorwin
Hier kom ons volk
[Verse 8]
Want elke bietjie, elke bietjie (Elke bietjie)
Vir ons volk verskil te maak
En elke hart en taal te raak
[Verse 9]
Hier kom ons volk
'n Volk wat een staan
Suid-Afrika, Afrikaans lag en dans
Ons sal stap vir stap oorwin
Hier kom ons volk
'n Volk wat een staan
Deur dik en dun, met 'n braai tussen in
Ons sal dag vir dag oorwin
[Verse 10]
Hier kom ons volk
'n Volk wat een staan
[Verse 11]
Hier kom ons volk
'n Volk wat een staan
[Verse 12]
Hier kom ons volk
Written by: Derik van der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out