Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Lead Vocals
Droomsindroom
Droomsindroom
Performer
Kirsten Richard
Kirsten Richard
Lead Vocals
Kyle Joshua
Kyle Joshua
Drums
Danie Du Toit
Danie Du Toit
Guitar
Albert van der Merwe
Albert van der Merwe
Bass
COMPOSITION & LYRICS
Kirsten Richard
Kirsten Richard
Songwriter
Kyle Joshua
Kyle Joshua
Composer
Danie Du Toit
Danie Du Toit
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Mastering Engineer
Jurgen Von Wechmar
Jurgen Von Wechmar
Mixing Engineer

Lyrics

Ek kou my naels te veel
Gaan slaap te laat
Word aanbeveel
Om kop af deur my lewe te gaan
Soms wil ek hardop sing
Hoor mense praat, ek is min gespin
Gee my net kans om op te staan
As ek my drome brand, eet uit jou hand
Sal dit daai frons van jou bedaar?
Dalk my hare sny en woorde vlei
Sal jy dan ophou staar?
Vat maar jou false illusie
Van menslike perfeksie
Dwing dit op jou eie hartklop af
Jy lewe in 'n fantasie
Bel elke aand die polisie
Ek weet dit maak jou suur
Maar die kopskud revolusie is hier
Ek dink ek dink te veel
Dryf te lank, is aanbeveel
Om stiller deur die lewe te gaan
Hier by die vensterbank
Word stof soos goud in stroke lig
Jy't as 'n jong mens gegaan
Maar ons is ingetrek
Deur die wilde stroom
Het jy daai plek van rus gekry
Moes jy jou hare sny
En die woorde soek
Om deel van dit als te bly?
Vat maar jou false illusie
Van menslike perfeksie
Dwing dit op jou eie hartklop af
Jy lewe in 'n fantasie
Bel elke aand die polisie
Ek weet dit maak jou suur
Maar die kopskud revolusie is hier
Written by: Danie Du Toit, Kirsten Richard, Kyle Joshua
instagramSharePathic_arrow_out