Top Songs By Keith Juluka
Similar Songs
Credits
COMPOSITION & LYRICS
Mazizi Mxolisi Dlamini
Songwriter
Lyrics
Die hond blaf
Die kat meow
Die hoender pak-pak, al dag
I had a crush on my Afrikaans teacher
I had a crush on my Afrikaans teacher
En sy naam was Mevrou du Plessis
Sy was die een, sy was die een vir my
She ask how I speak afrikaans
I said, "Ma'am, blame SABC 2."
I watch 7de Laan, 7de
I watch 7de Laan, 7de
I watch 7de Laan, 7de
I watch 7de Laan, 7de
Ek skop die bal
Ek praat die taal
Met wie?
Almal
Ek was Oubaas, sy was my Hilda
My hart klop boom, boomer en boomste
My trappe van vergelyking
From Grade 8 my heart was taken
Gebel, gemy, ge-enige tyd
Oppiekoffie is oop
Nou kom, ons loop
Die hond blaf
Die kat meow
Die hoender pak-pak, al dag
I had a crush on my Afrikaans teacher
I had a crush on my Afrikaans teacher
En sy naam was Mevrou du Plessis
Sy was die een, sy was die een vir my
She ask how I speak afrikaans
I said, "Ma'am, blame SABC 2."
I watch 7de Laan, 7de
I watch 7de Laan, 7de
I watch 7de Laan, 7de
I watch 7de Laan, 7de
My trappe van vergelyking
From Grade 8 my heart was taken
Gebel, gemy, ge-enige tyd
Oppiekoffie is oop
Nou kom, ons loop
Written by: Mazizi Mxolisi Dlamini