Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Christia Visser
Christia Visser
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Christia Visser
Christia Visser
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Sit al vir ure
Net in gedagte
Voor, agteroor
Ek het rigting verloor
Nou’s ek agter
My inkleurkryt
Hardloop uit geel uit
Oorreageer, ek gebruik ‘n ander kleur
Tot my spyt
Is jy spyt?
Want ek weet die stemme in my kop speel rondomtalie
En al wat ek wil doen is saam speel
Alles wat jy dink is nie altyd waar nie
Al wat ek wil doen is saam speel
Chocolate sigarette
Toegedraai in onskuld
Chocolate sigarette
Wees versigtig sy’s wild
Chocolate sigarette
Lekker is nie sleg nie
Nie altyd reg nie
Gee maar nog ‘n trekkie
Kan ons dit mis kyk
Al hierdie onkruid
Sweer ek probeer
As ek sien groei dit weer
Doring tapyt
Ek ken die antwoord
Ek onthou nie die vraag nie
Oorsensitief, bly jy net vir die gerief?
Maak nie saak nie
Maak nie saak nie
Want ek weet die stemme in my kop speel rondomtalie
En al wat ek wil doen is saam speel
Alles wat jy dink is nie altyd waar nie
Al wat ek wil doen is saam speel
Chocolate sigarette
Toegedraai in onskuld
Chocolate sigarette
Wees versigtig sy’s wild
Chocolate sigarette
Lekker is nie sleg nie
Nie altyd reg nie
Gee maar nog ‘n trekkie
Kan jy my sien deur hierdie rooksein?
Kan jy my sien deur hierdie rooksein?
Die stemme in my kop speel rondomtalie
En al wat ek wil doen is saam speel
Chocolate sigarette
Toegedraai in onskuld
Chocolate sigarette
Wees versigtig sy’s wild
Chocolate sigarette
Lekker is nie sleg nie
Nie altyd reg nie
Gee maar nog ‘n trekkie
Chocolate Sigarette
Chocolate Sigarette
Chocolate sigarette
Lekker is nie sleg nie
Nie altyd reg nie
Gee maar nog ‘n trekkie
Written by: Adolf Vorster, Christia Visser, Dirk van Niekerk, Don Kelly
instagramSharePathic_arrow_out