Upcoming Concerts for Bok van Blerk

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Weet jy wat jy als vir my beteken?
As daar fout is moet jy sê
Ek sal dit so wil hê, dat jy nie twee keer hoef te vra nie
[Verse 2]
Trane, sal jy nooit weer hoef te huil nie
Ek sal meer as net probeer
Ek sal jou skerm teen die seer, dat jou hart nooit hoef te skeur
[Chorus]
Vir jou sal ek wees
'n Goeie man, wat altyd sal bly staan
Vir jou sal ek wees
Wat jy verlang
Ek sal jou op my hande dra, met liggaam en gees
Sal ek daar wees, om die twyfel weg te hou
En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man
[Verse 3]
Van donker, sal jy nooit weer hoef te skeil nie
Ek sal weet as jy my vra
Te vat wat jou nog pla, dat jy dit nooit weer hoef te dra nie
[Verse 4]
Somtyds, as dit als vir jou te veel raak
Moet jy weet ek hou jou vas
So styf teen my vas, dat niks jou weer kan seer maak
[Chorus]
Vir jou sal ek wees
'n Goeie man, wat altyd sal bly staan
Vir jou sal ek wees
Wat jy verlang
Ek sal jou op my hande dra, met liggaam en gees
Sal ek daar wees, om die twyfel weg te hou
En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man
[Verse 5]
Ek voel jou in my wese, ek weet jy's deel van my
Vir jou het ek belowe, ek sal altyd by jou bly
[Chorus]
Vir jou sal ek wees
'n Goeie man, wat altyd sal bly staan
Vir jou sal ek wees
Wat jy verlang
Ek sal jou op my hande dra, met liggaam en gees
Sal ek daar wees, om die twyfel weg te hou
En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man
En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man
Written by: Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out