Lyrics

[Verse 1]
Hierdie hart van my
Bly vir ewig joune
[Verse 2]
Dis ons eie storie
Ons liefdesverhaal
Die eerste keer toe ek jou sien
En hopeloos geval
[Verse 3]
Daai somersaand op Waenhuiskrans
Die kyk in jou oë toe ek jou vra om te dans
Niks kon ons twee skei nie
Daar is geen kans
[Chorus]
Hierdie hart van my
Bly vir ewig joune
Hierdie hart van my
Is joune vir ‘n leeftyd
Al sou die berge verdwyn
En die sterre ophou skyn
Vir altyd bly jy in hierdie hart van my
[Verse 4]
Dis ons eie Feeverhaal
Ons eie fantasie
Romeo en Juliet
Napoleon en Josephine
[Verse 5]
Daai soet aand langs die wit strandwal
Ons eerste soen toe die bloumaan val
Dis 'n storie wat kan oor en oor en oor vertel
[Chorus]
Hierdie hart van my
Bly vir ewig joune
Hierdie hart van my
Is joune vir ‘n leeftyd
Al sou die berge verdwyn
En die sterre ophou skyn
Vir altyd bly jy in hierdie hart van my
[Verse 6]
In hierdie hart van my
Al ken ek jou naam nie
In my drome is jy daar
Elke aand droom ek net van jou
[Chorus]
Hierdie hart van my
Bly vir ewig joune
Hierdie hart van my
Is joune vir ‘n leeftyd
Al sou die berge verdwyn
En die sterre ophou skyn
Vir altyd bly jy in hierdie hart van my
[Verse 7]
Hierdie hart van my
Bly vir ewig joune
Hierdie hart van my
Is joune vir ‘n leeftyd
Al sou die berge verdwyn
En die sterre ophou skyn
Vir altyd bly jy in hierdie hart van my
[Verse 8]
In hierdie hart van my
In hierdie hart van my
In hierdie hart van my
Written by: Tony Ridgway
instagramSharePathic_arrow_out