Top Songs By Chris Else
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Chris Else
Lead Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Murray Lubbe
Background Vocals
Denny Lalouette
Bass
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Songwriter
Murray Lubbe
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
Jy is my huis
Jy is my hart
En ek belowe jou ook dat
Ek elke tree saam jou sal stap
Want jy's my huis en jy's my hart
Jy is my huis
Jy is my doel
My vir die eerste keer laat voel
Of ek die donker weg kan spoel
Want jy's my huis en jy's my doel
En jou fondasie
Nog sterker as Onse Afrikaner Nasie
Jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie
Want my liefde voel tuis
Jou grond is heilig
En onder jou dak voel ek veraltyd veilig
En daar waar ek graag wil wees is daar waar jy is
Want my liefde voel tuis
Jy is my huis
Jy is my huis
Jy is my taal
Want jou mooi lyf en wat ook al
Ek sal jou vang as jy ooit val
Want jy's my huis en jy's my taal
Ja, jy's my huis gemaak van staal
En jou fondasie
Nog sterker as Onse Afrikaner Nasie
Jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie
Want my liefde voel tuis
Jou grond is heilig
En onder jou dak voel ek veraltyd veilig
En daar waar ek graag wil wees is daar waar jy is
Want my liefde voel tuis
Jy is my hui-

Written by: Johan Oberholzer