Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Tamlyn Wessels
Tamlyn Wessels
Lead Vocals
PRODUCTION & ENGINEERING
Rian Swanepoel
Rian Swanepoel
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Is dit net jong liefde, voel ek meer as te lank al alleen
Lus om my hart uit te gee
Is dit ware liefde, een wat sal bly hou?
Is ons altwee in vir trou?
[Verse 2]
Hoe weet ek, ek is op die regte pad?
Verstaan ek die gevolge van die stap?
[Chorus]
Ek wil glo jy's die een
Maar hoe kan ek verseker weet jy is die eerste een
My hart was net nog nooit gebreek
Ek weet nie hoe 'n verhouding werk nie maar ons kan
So bly my enigste een
[Verse 3]
Ooh-oh-oh, ooh-oh-oh, ooh-oh-oh
Enigste een
Ooh-oh-oh, ooh-oh-oh, ooh-oh-oh
[Verse 4]
Is ons op dieselfde bladsy?
Soek jy my nou en in die toekoms?
Soek jy my nou net om alleen te los?
Voel jy net soos ek?
Dis 'n vreemde gevoel ek's smoorverlief
Ek weet my hart sal nooit vir my lieg
[Verse 5]
Hier staan ons (Hier staan ons)
Sterker as 'n duisend manne
Waar gaan ons?
Word ons weer vreemdelinge?
[Chorus]
Ek wil glo jy's die een
Maar hoe kan ek verseker weet jy is die eerste een
My hart was net nog nooit gebreek
Ek weet nie hoe 'n verhouding werk nie maar ons kan
So bly my enigste een
[Verse 6]
(Wees my eerste) Eerste en my enigste en
(Bly my beste) Beste vriend en ander helfde
Vat my splinternuut uit my eie wêreld uit
En bou spesiaal net een vir jou en my
[Verse 7]
Tutududu, tududududu
Tutududu, tududududu
[Chorus]
Ek wil glo jy's die een
Maar hoe kan ek verseker weet jy is die eerste een
My hart was net nog nooit gebreek
Ek weet nie hoe 'n verhouding werk nie maar ons kan
So bly my enigste een
[Verse 8]
Ooh-oh-oh, ooh-oh-oh, ooh-oh-oh
Enigste een
Ooh-oh-oh, ooh-oh-oh, ooh-oh-oh
Enigste een
Ooh-oh-oh, ooh-oh-oh, ooh-oh-oh
Enigste een
instagramSharePathic_arrow_out