Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk Van Der Westhuizen
Producer
Lyrics
Amper slaaptyd ek's wawyd wakker want ek bly vir jou kyk spieeltjie,
spieeltjie aan die wand wie's die mooiste in land jy weet dis jy ek
lees 'n storie van mense in 'n verweg land en hoor hier hulle jaag
'n prins want hy wil die prinses vir hom kry en my prinses is jy .
Ek kan nie lekker slaap my verbeelding
hardloop weg en jy bly my drome my verlei.
Mooi soos cindarella ogies net soos ella rooikappie se slimkop kan
ons nie maar net op 'n spierwit perd klim en in die sonsak in ons
fairytale begin jou lippe van sneeuweitjie hare van 'n meisie wie in
'n toring bly so gooi dit af vir my sodat ek
op kan klim en true loves kiss vir jou kan bring.
En ons fairytale begin.
Dis amper twaalf uur as die klok slaan hoop ek jy is nog hier ligte
af en nou's dit fluit, fluit,
fluit my storie's uit, uit, uit jy weet dis jy.
Ek kan nie lekker slaap my verbeeling
hardloop weg en jy bly my drome my verlei jy jy.
Mooi soos cindarella ogies net soos ella rooikappie se slimkop kan
ons nie maar net op 'n spierwit perd klim en in die sonsak in ons
fairytale begin jou lippe van sneeuweitjie hare van 'n meisie wie in
'n toring bly so gooi dit af vir my sodat ek
op kan klim en true loves kiss vir jou kan bring.
En ons fairytale begin.
Amper slaaptyd ek's wawyd wakker want ek bly vir jou kyk
spieeltjie,
spieeltjie aan die wand wie's die mooiste in land jy weet dis jy
Mooi soos cindarella ogies net soos ella rooikappie se slimkop kan
ons nie maar net op 'n spierwit perd klim en in die sonsak in ons
fairytale begin jou lippe van sneeuweitjie hare van 'n meisie wie in
'n toring bly so gooi dit af vir my sodat ek
op kan klim en true loves kiss vir jou kan bring.
En ons fairytale begin.
Mooi soos cindarella ogies net soos ella rooikappie se slimkop kan
ons nie maar net op 'n spierwit perd klim en in die sonsak in ons
fairytale begin jou lippe van sneeuweitjie hare van 'n meisie wie in
'n toring bly so gooi dit af vir my sodat ek
op kan klim en true loves kiss vir jou kan bring.
En ons fairytale begin.
Writer(s): Johan Oberholzer
Lyrics powered by www.musixmatch.com