Featured In

Lyrics

[Verse 1]
Shit
Waar's ek nou?
Gisteraand weer gesuip
Dis my grootste fout
Bang babbelas, fokken eet my nou
Dis die dronk verdriet wat my niere kou
My oë staan blou, my neus is seer
Warrefok het ek weer gisteraand probeer
Was in my kar, was ready vir 'n jol
Toe stop ons by die liquor store, die plek was vol
[PreChorus]
Twee bottels brandewyn
Die res is 'n blank
Ek sweer daar was 'n bouncer en sy naam was Tank
Ses tequilas later, mediteer soos 'n monk, ja
Almal om my nugter
[Chorus]
Maar ek
Ek voel fokken dronk
Dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk
Suip dan raak ons dronk
Dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk
Suip dan raak ons
[Verse 2]
Binne in die klub en ons ruk soos dit
Soos 'n lekker laanie tannie wat net lid wil skud
Op 'n vibe en ons maak dit net dik legit
Hierdie ander fokken mense is droog soos dit
Bestel toe 'n Jaggerbomb en twee tequilas
Stoute boude op die beat maak dit dik plesierig
En die mense vang 'n vibe soos 'n krismis viering
Ekt 'n tipsy feeling, fokken hoër as die ceiling
[PreChorus]
Twee bottels brandewyn
Die res is 'n blank
Ek sweer daar was 'n bouncer en sy naam was Tank
Ses tequilas later, mediteer soos 'n monk, ja
Almal om my nugter
[Chorus]
Maar ek
Ek voel fokken dronk
Dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk
Ons suip dan raak ons dronk
Dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk
Ons suip dan raak ons
[Bridge]
Twee bottels brannewyn leeg gesuip
Op die einde van die dag op die vloer gekruip
My body is seer, soek iets vir die pyn
Poeier op my neus, almal dink dis cocaine
Maar dis okay, nou is ons terug in die klub
Ruk dit net hard en die mense dans saam
Almal is happy en ons fokken ruk uit
[Chorus]
Maar ek
Ek voel fokken dronk
Dronk, dronk
Ons suip dan raak ons dronk
Dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk
Ons suip dan raak ons dronk
Dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk, dronk
Ons suip dan raak ons dronk
[Outro]
Moenie cocaine snyf nie, dis sleg vir jou
instagramSharePathic_arrow_out