Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Biggy
Vocals
Justin Vega
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Adrian Entwhistle
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Justin Vega
Producer
Rogan Kelsey
Mastering Engineer
Lyrics
Hy's die king van die jol
Maak die plekke altyd vol
Die mense raak net mal as hy in fokken rol (Hey)
Nooit by die werk, kerk en nooit by die mall
Any party big or small
Bel die king van die jol
Hy's die king van die jol
Hy's die king van die jol
Bel die king van die jol
King van die jol
Hy's die king van die jol
Hy's die king van die jol
Bel die king van die jol
King van die jol (Ey)
Afkoel in die jol van die get go
Not here to trek eyes maar ek het nou
Paar doppe saam die guys en is net gou
Is 'n lekker vibe wat binne in die plek bou
En die Dj maak mooi like jisty (Jitsy)
Vang maar nog 'n shot raak tipsy (Tipsi)
Ons koop nog 'n bottel dis niks nie (Niks nie)
As jy weer kyk raak die aand misty
Was reg om te val want die jol raak dood
Greet al die guys toe ek deur toe loop
Vang girly my oë, mond hang oop
Brave van die dop so skiet my skoot
Like hey, die naam is Biggy
Got rympies al te jiggy
And the chicks here, they dig me
Don't mean to sound dicky, but hey
Hy's die king van die jol
Maak die plekke altyd vol
Die mense raak net mal as hy in fokken rol (Ey)
Nooit by die werk, kerk en nooit by die mall
Any party big or small
Bel die king van die jol
Hy's die king van die jol
Hy's die king van die jol
Bel die king van die jol
King van die jol
Hy's die king van die jol
Hy's die king van die jol
Bel die king van die jol
King van die jol (Ey)
So 'n ander dag rustig kap ons 'n braai
By een van my boeties wat bly om die draai
Don't lus baie dinge, vandag is 'n vibe
Chat klomp kak met 'n dop on the side
Meisies splash in die pool (Pool)
Shades op 'n oë, hou cool (Cool)
Geen tyd for acting a fool (Fool)
We take over the jol and rule want dis
Shot op shot, raak mal in die kop
Drink die aand weg tot ons bene flop
Bums op die vloer en ons hande op
We having a time but ons voel 'n fok
Numbers pump dis 'n jam (Jam)
Karen wil moan like damn (Damn)
So ek loop tot daar like mam
Do you even know who I am
Hy's die king van die jol
Maak die plekke altyd vol
Die mense raak net mal as hy in fokken rol (Ey)
Nooit by die werk, kerk en nooit by die mall
Any party big or small
Bel die king van die jol
Hy's die king van die jol
Maak die plekke altyd vol
Die mense raak net mal as hy in fokken rol (Ey)
Nooit by die werk, kerk en nooit by die mall
Any party big or small
Bel die king van die jol
Hy's die king van die jol
Hy's die king van die jol
Bel die king van die jol
Hy's die king van die jol (Ey)
King van die jol
Hy's die king van die jol
Bel die king van die jol
Hy's die king van die jol (Ey)
Written by: Adrian Entwhistle