Top Songs By Bobby van Jaarsveld
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Early B
Vocals
Bobby van Jaarsveld
Duet Vocals
Sybrand-Johan van Dyk
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Earl Swartz
Composer
Tjaart Van Der Walt
Composer
Sybrand-Johan van Dyk
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Tjaart Van Der Walt
Producer
Paulo Azevedo
Recording Engineer
Lyrics
Jy verwag vandag teveel van liefde
Teveel TV kan dit aan jou doen
Jy dink die hele tyd daar is iets beter
Wat as die een voor jou dit vir jou kon doen?
Dis nie 'n tipiese sprokie nie, nie 'n liefdesverhaal
Nie 'n prins wat jou soen nie, jou uit jou kasteel uit kom haal nie
Die keer is daar nie 'n ridder op sy witperd nie
Dis net ek en my kar wat ook nie altyd wil werk nie
Jy moet vir 'n slag fokus op iets dieper
Dit gaan nie oor mooi lyk, maar hoe jy voel
Uiterlike skoonheid gaan eendag niks beteken
Dalk is die een voor jou ook vir jou bedoel
Dis nie 'n tipiese sprokie nie, nie 'n liefdesverhaal
Nie 'n prins wat jou soen nie, jou uit jou kasteel uit kom haal nie
Die keer is daar nie 'n ridder op sy witperd nie
Dis net ek en my kar wat ook nie altyd wil werk nie
Yeah, is Early B, yo
Sien my raak, ek is hier, jinne, hand op my bors, linkerkant, hier slat diep binne
Chap ons name op die boomstomp, lieflinge
En daai's die naaste wat ons kom aan TV dinge
Want dis die lewe die, my skat, en wees tevrede met die stap
Jy motiveer 'n man vir beter, wees verseker ek's in love
Eendag gaan ek met 'n mening op een van my knieë sak
Ek hoop nie jy raak mal nie van so maak jy veters vas
Sprokies kan ek maklik maak, bra
Maar die's die lewe, ek sal eers jou ma en pa vra
Ons need daai blessings, weet jou antwoord is mos klaar, ja
Okay, ek joke, maar net prepare my vir die vaal dae
My droomvrou, die's nie drome nie, rose het regte dorings hier
Dade word goed gedoen en somtye kry nie beloning nie
Skat, jy't my woord, ek's lief vir jou soos nooit tevore nie
Vertel ons eie storie hier, maar hoor hier
Dis nie 'n tipiese sprokie nie, nie 'n liefdesverhaal
Nie 'n prins wat jou soen nie, jou uit jou kasteel uit kom haal nie
Die keer is daar nie 'n ridder op sy witperd nie
Dis net ek en my kar wat ook nie altyd wil werk nie
Dis nie 'n tipiese sprokie nie, nie 'n liefdesverhaal
Nie 'n prins wat jou soen nie, jou uit jou kasteel uit kom haal nie
Die keer is daar nie 'n ridder op sy witperd nie
Dis net ek en my kar wat ook nie altyd wil werk nie
Written by: Earl Swartz, Sybrand-Johan van Dyk, Tjaart Van Der Walt