Upcoming Concerts for Robbie Wessels
Top Songs By Robbie Wessels
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Robbie Wessels
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Robbie Wessels
Songwriter
Lyrics
Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Ek's op pad na my favourite dansplek vir 'n jol
Ek swaai uit vir 'n possible hijack by die mall
Ek parkeer op my favourite parkplek
Lig my hemp op om te kyk na my six pack
My meisie en my pelle noem my Raymack
Maar ek is Raymond McNelly
En die olie in my hare is die gel
Op die vloer is niemand, niemand se pel
Met 'n moonwalk is ek vinnig in die middel
En ek swaai my heupe sonder om te sukkel
Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Ek kan sweer daar is kristalle op my voorkop en ek hol
Na my meisie dat sy luister na my hartklop van die jol
En almal skrik toe daar iemand die musiek stop
Met sy leerbroek en sy baadjie en sy hoed op
Sy meisie en sy pelle noem hom Bebop
Maar hy's Bobby Bobbejaansku
En die olie in sy hare is die gel
Op die vloer is niemand, niemand se pel
Met 'n moonwalk is hy vinnig in die middel
En hy swaai sy heupe sonder om te sukkel
Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Dit is duidelik daar's 'n helse kompetisie by die jol
Ray en Bobby staan en chat by die ablusie, dit is vol
Jy gebruik my moves en vra nie eers permissie
En jy stamp my ook en sê nie eers askuus nie
Ek daag jou uit, 'n limbo-kompetisie
Bobbejaansku teen McNelly
En die olie in ons hare is die gel
Op die vloer is niemand, niemand se pel
Met 'n moonwalk is ons vinnig in die middel
En ons swaai ons heupe sonder om te sukkel
Ons doen die Mamma Mia Limbo, daar's meel op die vloer
Die Mamma Mia Limbo, my broer
Ons doen die Mamma Mia Limbo, daar's meel op die vloer
Die Mamma Mia Limbo, my broer
Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Die Macarena Mambo
Written by: Robbie Wessels