Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
FATMAN
FATMAN
Vocals
Werner Beukes
Werner Beukes
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
FATMAN
FATMAN
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Songwriter
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Werner Beukes
Werner Beukes
Producer

Lyrics

[Chorus]
Ons gaan dorp toe
Ja, ons gaan dorp toe
[Verse 1]
Hou my vas, net so bietjie, bietjie stywer vas
Voel my hoe ek in jou lyf in pas
Ek weet ek is so gemaak vir jou
[Verse 2]
Draai my om, stadig om jou pinkie, stadig om
Jy kan doen net wat jy wil met my
Net solank jy saam met my wil ry
[Chorus]
Ons gaan dorp toe
Ja, ons gaan dorp toe
As jy wil dans vra ek jou mooi, pappa sê klim in die Ford, toe
[Chorus]
Want ek vat jou dorp toe
Hierdie ding wil dorp toe
En as jy hou van wat jy sien, vat ek jou nie net dorp toe
[Verse 3]
Hou my terug, net so bietjie, bietjie verder terug
Gee nie om as jy voor my wil loop
Ek is tog 'n man, maar soort soek soort
[Verse 4]
Tref die lig, kyk hoe almal na ons kant toe vlug
Kyk hoe almal na jou kant toe kyk
Ek is trots omdat jy nog so lyk (Nog so lyk)
[Chorus]
Ons gaan dorp toe
Ja, ons gaan dorp toe
As jy wil dans vra ek jou mooi, pappa sê, klim in die Ford, toe
[Chorus]
Want ek vat jou dorp toe
Hierdie ding wil dorp toe
En as jy hou van wat jy sien, vat ek jou nie net dorp toe
[Chorus]
Ons gaan dorp toe
Ja, ons gaan dorp toe
As jy wil dans vra ek jou mooi, pappa sê, klim in die Ford, toe
[Chorus]
Want ek vat jou dorp toe
Hierdie ding wil dorp toe
En as jy hou van wat jy sien, vat ek jou nie net dorp toe
En as jy hou van wat jy sien, vat ek jou nie net dorp toe
[Chorus]
En as jy hou van wat jy sien, vat ek jou nie net dorp toe
Written by: Christoph Kotze, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out