Lyrics

[Verse 1]
Is jy opsoek na aksie?
Is jy opsoek na spoed?
Is jy opsoek na passie?
Dit hardloop in sy bloed
[Verse 2]
Jy kan dit nêrens koop nie
Jy het dit of jy't nie
Jy word gebore met dit
Soos Cheslin Kolbe
[Verse 3]
Daar kom Cheslin Kolbe hy hardloop met die bal
Daar kom Cheslin Kolbe hy sal hom nooit laat val
Daar kom Cheslin Kolbe hy doen dit vir sy land
Daar kom Cheslin Kolbe hy skrik vir niemand
[Verse 4]
Wie kan hom in toom hou?
Wie sal hom kan keer?
Gebore met 'n side step
Wat geen mens kan beheer
[Verse 5]
Hy's vinnig soos 'n cheetah
Hy's kliphard soos 'n os
Hy watch jou soos 'n luiperd
Onsoekend na sy kos
[Verse 6]
Daar kom Cheslin Kolbe hy hardloop met die bal
Daar kom Cheslin Kolbe hy sal hom nooit laat val
Daar kom Cheslin Kolbe hy doen dit vir sy land
Daar kom Cheslin Kolbe hy skrik vir niemand
[Verse 7]
Het jy al ooit gewonder
Waar kry hy sy guts
Wat maak hom so giftig
Wat maak hom so raats
[Verse 8]
Dalk is dit sy gene
Sy deursettings vermoë
As jy hom sal vra sal hy jou sê
Sy krag kom van bo
[Verse 9]
Daar kom Cheslin Kolbe hy hardloop met die bal
Daar kom Cheslin Kolbe hy sal hom nooit laat val
Daar kom Cheslin Kolbe hy doen dit vir sy land
Daar kom Cheslin Kolbe hy skrik vir niemand
[Verse 10]
So bors staan uit, sy oë is toe
As hy die volkslied sing
Asof hy van als vergeet
Hy fokus op een ding
[Verse 11]
Vandag gaan ek my hart uitspeel vir die mense van my land
Al wen ons of verloor ons
God is aan ons kant
[Verse 12]
Daar kom Cheslin Kolbe hy hardloop met die bal
Daar kom Cheslin Kolbe hy sal hom nooit laat val
Daar kom Cheslin Kolbe hy doen dit vir sy land
Daar kom Cheslin Kolbe hy skrik vir niemand
[Verse 13]
Hy skrik vir niemand nie
Hy skrik vir niemand nie
Cheslin Kolbe skrik
Hy skrik vir niemand nie
[Verse 14]
Hy skrik vir niemand nie
Hy skrik vir niemand nie
Cheslin Kolbe skrik
Hy skrik vir niemand nie
[Verse 15]
Daar kom Cheslin Kolbe hy hardloop met die bal
Daar kom Cheslin Kolbe hy sal hom nooit laat val
Daar kom Cheslin Kolbe hy doen dit vir sy land
Daar kom Cheslin Kolbe hy skrik vir niemand
Daar kom Cheslin Kolbe hy skrik vir niemand
Written by: Robbie Wessels
instagramSharePathic_arrow_out