Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Van Pletzen
Van Pletzen
Performer
Early B
Early B
Performer
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Van Pletzen
Van Pletzen
Songwriter
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Van Pletzen
Van Pletzen
Producer
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Producer

Lyrics

Shit die beats amazing
Shit die beats amazing
(Uh)
Shit die beats amazing
Shit die beats amazing
Shit die beats amazing
Uh shit die beats amazing
Shit die beats amazing
Shit die beats amazing
Kom ons raak crazy
Ek kan nie chill nie
Way te feel energie
En soveel gees
Noem my sommer Portugees
Waar ek is, is presies waar ek moet wees
Maak geraas vir Early B
(Yeah, yeah)
Maak geraas vir Early B
(Yeah, yeah)
O-k awe ma se kinners ek's terug innit met die ryme
Vinnig vir 'n vlugtige feature se facebook vuiste
Spring brother voel dit in die bui so
Early B en Peters op 'n trip met al daai geite
Die's daai goete wat my mal maak
Julle ken my molle visie ek is Bloemendal bra
Spoeg vlam koets vir jou gevoelens ek sê ah bra
Ek is hier om alles om te draai flippen hel bra
Die vibe is sweet kom chill blatjang broe
En Early B ruk die ding hier a zack tang brew
Is aan die brand go silly wees as ang broe
Want ek is min gespin soos nat wasgoed
Ah shit, my broe man dis die lyn die
Man byt aan my lip van lekker kry, ek raak crazy
Sy's soos Early B jy weet dis van die Dal af meisie
Lend me the ladies yes girl is hy die
Gooi dit uit
Shit die beats amazing
(Ha-ha-ha)
Shit die beats amazing
(Shit die beats amazing)
Shit die beats amazing
(Uh-ah)
Ek party al vir jare, groot geword in hotbox
Die dae to al die kids nog in die parking lot kots
It was the best of times, soek 'n oorlog Frankenstein
Ons was meneers noem ons sommer pioneers
Ek's 'n poephol ek's 'n doosneus Ek's amazing
Hey
Ek's 'n poephol ek's 'n doosneus ek's amazing
Hey
Gebruik daai energie
Gebruik daai energie
Gebruik daai energie
En maak geraas vir Early B
Maak geraas vir Early B
Maak geraas vir Early B
(Yeah, check-it)
Jislaaikit yes ek weet jy like dit
Beslis dis giftig maar die's daai tight shit
Daai kort ou gehype wat op die mike is
Voel dit ek weet nie voel dit ek doen dit darem met niceness
I'm the outjie van die Dal nie van die Kaap nie van die Baai hoor
Mal koppie die as jy nie glo nie vra my timer
Polisie wil my vang mense roep my don't rhyme
Ek like lag bra maar ek is nogal kwaai hoor
(Yeg)
Genoeg van my dis Early B die hoop julle het dit goed gekry
Toe beats my vra wat doen die beat die vir my
Toe sê ek yeeu my bra hy gooi so
Gooi hom bokkie, mooi ja moenie stop nie
Julle lieg as julle sê dat julle voel nie hoe hy skop nie
Early B en D-B op die same thing
And I'm blazing and I'm saying
Ah shit die beats amazing
(Shit die beats amazing)
Shit die beats amazing
(Shit die beats amazing)
(Shit die beats amazing)
Written by: Matthieu Auriacombe, Peach van Pletzen
instagramSharePathic_arrow_out