Lyrics
Kom ons raak vuil soos wit skoene in modderige water
Want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens
Kom ons raak vuil, kom ons raak vuil, kom ons raak vuil
Kom ons raak vuil, kom ons raak vuil, kom ons raak vuil
Kom ons raak vuil soos wit skoene in modderige water
Want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens
(Allie pad op tot die party stop)
Kom ons raak vuil soos wit skoene in modderige water
Want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens
(Allie pad op tot die party stop)
Kom ons worry oor niks vanaand
Madam, ons gaan net daar wa die aand ons vat
Al wil jou voete kraam, ons dans ons pyne weg
En al die swaar, elke einde van die maand se kwale maak
Nettie saak vanaand
Jy is my trans
My great escapes, jou kyk vir my jou dans
Jou body movement steel al my balans
Laat die music ons beweeg die sweet ons tap
Day to day se dae wat ons wil kraak
Die accounts wat ons nie nou kan kla betaal
Die geskel se praat en al van daai geraas
Issie musiek wat ons gaan op kan dans vanaand
Dit maakie saak wat mense van jou praat
Doen wat jy wil doen want mense praat
Wees jouself, the girl en jy jou bra
Moenie try impressie, jy is die beste van
(Allie pad op tot die party stop)
Kom ons raak vuil soos wit skoene in modderige water
Want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens
(Allie pad op tot die party stop)
Maak net tyd vir my, net ek en jy
Die maan se skyn, musiek wat play
Ek kyk vir jou, jy kyk vir my
Die tyd verdwyn, my tyd is jy
Beweeg heel aand, ons sit, ons dans
Hou vas my hand
Dit is okay, jy is okay
Ek is okay, ons is okay
(Hello, ek is besig om te record man)
En daar is space by my, skuif op vir my
Is daar plek by jou, ek's 'n open book
Maar jy lyk toe, maak oop vir my
Ek wil jou lees, jou grootste vrees
Hoe jy genees het, wat maak jou treur
Wat maak jou bly?
Issit ek en jy, girl, bly by my
Laat tyd verdwyn, my tyd is jy
Maak my jou tyd, jou everyday of net vanaand dit maaki saak
Allow my in
Kom ons raak vuil soos wit skoene in modderige water
Want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens
(Allie pad op tot die party stop)
Kom ons raak vuil soos wit skoene in modderige water
Want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens
Written by: Jayms, Loufi