Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Tasha
Tasha
Lead Vocals
Gerduan Kemp
Gerduan Kemp
Vocals
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Programming
Kyle Grant
Kyle Grant
Background Vocals
Elizca Coetzer
Elizca Coetzer
Background Vocals
Amiel Gopal
Amiel Gopal
Bass
Brendan Campbell
Brendan Campbell
Programming
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Gerduan Kemp
Gerduan Kemp
Songwriter
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Songwriter
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Producer
Coleske Studios
Coleske Studios
Recording Engineer

Lyrics

Ek onthou nog hoe ek alles in my gedagtes vashou
En hoe die berg op my rug se gewig my kon afhou
Maar ek weet nou ek kan nie alles wat wil breek bymekaar hou
En dat ek soms my muur te hoog bou
Maar in my donker uur gryp my aan die hand, want
Soveel keer voor my vlam uitbrand kom jy
Mmh kom jy
Met al die woorde
Jou woorde wat vas sit in my mond
Wanneer ek val tot teen die grond
En alles om my stop, tel dit my op, die woorde
In al die stiltes wat ons deel
Want die geraas raak soms te veel
Dan hoor ek jou stem, dit maak my heel, die woorde
Ek sal jou altyd liefhê onvoorwaardelik met
Wat ons belowe het
Die liefde wat ons twee het sal onvoorwaardelik bly
Tot die dood skei
Ek onthou nog hoe ons alles wat ons was wou vergeet
En hoe die stilte en donker van die sonlig wou wegbreek
Maar ons weet tog dat ʼn enkelloper se pad is te breed
Net voor die donker kant my opvreet
In my donker uur gryp my aan die hand, want
Soveel keer voor my vlam uitbrand kom jy
Mmh kom jy
Met al die woorde
Jou woorde wat vas sit in my mond
Wanneer ek val tot teen die grond
En alles om my stop, tel dit my op, die woorde
In al die stiltes wat ons deel
Want die geraas raak soms te veel
Dan hoor ek jou stem, dit maak my heel, die woorde
Ek sal jou altyd liefhê onvoorwaardelik met
Wat ons belowe het
Die liefde wat ons twee het sal onvoorwaardelik bly
Tot die dood ons skei
As als oorverdowend raak
As daar net stilte is en ek jou woorde mis
Sal jy als kom beter maak
Sal ons dit kan beter maak
Met al die woorde
Jou woorde wat vas sit in my mond
Wanneer ek val tot teen die grond
En alles om my stop, tel dit my op, die woorde
In al die stiltes wat ons deel
Want die geraas raak soms te veel
Dan hoor ek jou stem, dit maak my heel, die woorde
Ek sal jou altyd liefhê onvoorwaardelik met
Wat ons belowe het
Ooh yeah die liefde wat ons twee het sal onvoorwaardelik bly
Tot die dood ons skei
Written by: Gerduan Kemp, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out