Top Songs By Jakkie Louw
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jakkie Louw
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jakkie Louw
Composer
Lyrics
Sy sê sy sukkel om te slaap as sy droom
As sy droom
Sy sê daar is bitter baie dinge
Wat sy nog wou doen
Sy vra is jy wakker hy sê ja
En sy vra
Sê my wat sou jy doen met 'n miljoen
Een miljoen woorde
Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
In 'n nuwe taal vir ons gebore oh
Een miljoen woorde
Ek skryf jou naam op die stam van 'n boom
Waar jy nou woon
En ek wens ek kan jou nog een keer vra
Hey wat doen ons vandag
Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
In 'n nuwe taal vir ons gebore oh
Een miljoen woorde
Een miljoen woorde
Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
In 'n nuwe taal vir ons gebore oh
Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
In 'n nuwe taal vir ons gebore oh
Een miljoen woorde
Een miljoen woorde
Hy sê hy sukkel om te slaap as sy droom
As sy droom droom van haar
Written by: Jakkie Louw