album cover
Drie Pikkewyne
8,057
Afrikaans
Drie Pikkewyne was released on January 1, 2006 by Select Musiek as a part of the album Alles In Een Glas
album cover
Release DateJanuary 1, 2006
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM126

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Lyrics
Suzelle Eksteen
Suzelle Eksteen
Composer
Jan Combrink
Jan Combrink
Composer

Lyrics

[Verse 1]
As die windjie waai hier op Mosselbaai
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
Sal ek en my nooientjie ag sy is tog so fraai
Saam bly daar onder by die baai
[Chorus]
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Oh ja, die middelste ene sy's myne
[Verse 2]
Ek het my hart gelos daar op Hartenbos
Vir 'n meisie met 'n lyfie soos 'n albatros
Nou sit ek hier met 'n warm bier
En 'n hart wat brand soos 'n vuur
[Chorus]
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Oh ja, die middelste ene sy's myne
[Verse 3]
Oh as die windjie waai hier op Mosselbaai
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
Sal ek en my nooientjie ag sy is tog so fraai
Ons gaan vry daar onder by die baai
[Chorus]
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Oh ja, die middelste ene sy's myne
[Chorus]
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Oh maar die buitenste twee whoa oh
[Chorus]
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Oh ja, die middelste ene sy's myne
Oh ja, die middelste ene sy's myne
Oh maar die buitenste twee
Is ook myne
Written by: Jakkie Louw, Jan Combrink, Suzelle Eksteen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...