Upcoming Concerts for Jack Parow
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jack Parow
Performer
PRODUCTION & ENGINEERING
Luc Vermeer
Producer
George Johan de Ridder
Mixing Engineer
Lyrics
Boepens vark
Hallo baby, die vetgat's terug
En vanaand gaan pappa weer jou bed laat skud
If you alone at home and you got nowhere to go
You pick the phone up and baby bel die Boepens nou
If your husband's at the bar or just out of town
I'm down to turn your frown fokken upside down
Ek's saucies as ʼn burger by die Spur, maybe
I got the moves to make your panther purr, baby
For dis die peacock, losser than my wickets
Opgefok met olie soos ʼn spatchcock chicken
Finger fokken lickin', kraak vars lekker
When I stick my dick in, laat jou hurr soos ʼn trekker
Oef hy's fantasties, die sex is amazing
Pomp haar so hard, haar fokken voetjies maak fuisies
Want as ek in stap begin jou koek fokken tingle
(Bel die polisie tune turn aan die poep signal)
Yo baby, dis die Boepens vark
Jou bitch wil aan my Boepens vat
Pappa klap jou Boepens plat
My rympies los jou Boepens pap
Yo baby, dis die Boepens vark
Jou bitch wil aan my Boepens vat
Pappa klap jou Boepens plat
My rympies los jou Boepens pap
Hallo Boepens, dis Katryn wat praat
Wil net laat weet my man werk weer laat vanaand
Rol in soos ʼn warrelwind, woeps waai die klere
Sy skree, "Boepens gee my ʼn rede om te lewe"
Dokter, dokter, sê my wat die diagnosis is
As my Boepie aan my vat voel ek of ek fokken koorsig is
Hy rook Texan Plain en drink brannewyn en Coke floats
En laat jou meer fokken carbs uitbrand as Tim Noakes
No jokes
Geen beter lover ooit te voorheen
Jou baby het ʼn Kappie van Boepens op haar bo-been
Dong lui die klokke, Boeps vat die stokke
Nou hop daai poppie blitsvinnig uit die blokke
Pasop, Boepens gaan jou hart laat stop
As hy al ses silinders op een slag laat skop
So drop by whenever jy wil cuddle of wil broeknaai
Good times, goodbye, Boepie is ʼn good guy
Yo baby, dis die Boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap
Uh, yo baby, dis die Boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap
B-b-b-baby, dis die boepens vark
B-b-b-baby, dis die boepens vark
B-b-b-baby, dis die boepens vark
Yo baby, dis die Boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap
Uh, yo baby, dis die Boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap
Baby, dis die boepens vark
B-b-b-b-baby
Baby, dis die boepens vark
Written by: Georg Johan de Ridder, Jack Parow, Luc Vermeer