Upcoming Concerts for Jack Parow
Featured In
Top Songs By Jack Parow
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jack Parow
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Zander Tyler
Composer
Willem Burger
Composer
Johnny Dreyer
Composer
K Visagie
Songwriter
Gene van Niekerk
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Justin de Nobrega
Producer
Lyrics
Vat my aan my sy vas
Sit jou hand voor op my bors
Staan ek nou laat ek net my koppie
Neersit voor ek mors
Moenie jouself bekommer nie
Ek gat jou seil soos 'n skip
Gooi net meel op die dansvloer
Voor ons altwee staan en glip
Daar's 'n trekker in my driveway
En 'n bakkie in my yard
'N hond op my voorstoep
En Sambok as ek moet praat
Ek drink net brannewyn en water
En Rennies as ek moet
Dra net lekker nuwe Vellies
Ystervarkpen in my hoed
So laat ons dans voor dit donker raak
Pappa moet gaan speel
Ek moet al lankaal huis toe gaan
Maar dan verlang ek weer te veel
Na die sweet en die Twostep
Die Skoffel en die Wals
En soen my vinnig op my wang
Want die Army-man moet mars
Kom dans met my, bokkie
Ek wil Sokkie vanaand
Ek soek 'n poppie op my sy
En 'n dop hier in my hand
Kom tel jou op op jou voorstoep
Met 'n corset vir jou bors
Die kar staan en stadig idle
Jy moet gou maak want ek's dors
Terug na die boland
Weer terug na waar ek rus
Terug na my huisie toe
Terug na waar ek vis
Terug na waar die son weer skyn
Terug na die reên
Terug na my huisie
Rus jou hand hier op my been
Terug na my lêplek
Want, bokkie, jy maak my lus
Terug na die donderweer
Terug na die kus
Terug na die happy times
Ja terug na die stoep
Terug na waar ek altyd lekker
Pyp kan sit en rook
Baby kook my
Baby kook my
Baby kook my aan my sy
Ons dans oor dit
Ons dans oor dit
Ons da-da-da-da-dans oor dit
Baby kook my
Baby kook my
Baby kook my aan my sy
Ons dans oor dit
Ons dans oor dit
Ons da-da-da-da-da-da-da-da
Hier's ons weer waar
Dit als mos begin
Ja hier's ons weer
Hier waarntoe ek jou mos wou bring
Oh dis lekker in die binneland
Ja dis lekker by die see
Dis lekker by die stadsaal
Ja dis tog te lekker hier
Kom dans met my, bokkie
Ek wil Sokkie vanaand
Ek soek 'n poppie op my sy
En 'n dop hier in my hand
Kom tel jou op op jou voorstoep
Met 'n corset vir jou bors
Die kar staan en stadig idle
Jy moet gou maak want ek's dors
Kom dans met my, bokkie
Ek wil Sokkie vanaand
Ek soek 'n poppie op my sy
En 'n dop hier in my hand
Kom tel jou op op jou voorstoep
Met 'n corset vir jou bors
Die kar staan en stadig idle
Jy moet gou maak want ek's dors
Written by: Gene van Niekerk, Jack Parow, K Visagie