Top Songs By Synth Peter
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Synth Peter
Performer
Zander Tyler
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Synth Peter
Composer
Zander Tyler
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Synth Peter
Producer
Lyrics
[Chorus]
Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring ‘n gat in jou matras
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf

[Verse 1]
Check dis ek, Synth en Jêck
Bêck om die plêkke in stukke te rêp
Jou aan jou brein te kom ruk en te trek
En jou laat verstuk aan ‘n stukkende plek
Woef woef, die brakke is in met die kak wat jou uit jou hoë hakke laat klim
Die man wat die doef doef begin
En jou tot hoog in die takke laat klim
Slim, met elke ding wat ons drop
Laat die wysie in klim in jou kop
En die bass wat jou van binne befok
So meisie sit jou hanne weer op
Klop klop, wie’s by die deur?
Wie het so laat in die aand arriveer?
Asseblief gaan weg, my kop is seer
Want Synthie en Jack het my ore verskeur
[Chorus]
Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring ‘n gat in jou matras
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
[Chorus]
Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring ‘n gat in jou matras
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
Tot die buurt brakke blaf
Tot die buurt brakke blaf (Blaf, blaf, blaf, blaf)
[Verse 2]
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
[Verse 3]
Vat ‘n chill pill pêl, die baas is back
Om afrikaans terug te plaas in sy plek
Met meer kraak as ‘n plaas se hêk
Laat jou voete juk asof jy masels het
So, O fok bok jou asem op
Want pappa P laat jou asem stop
Jy kan altyd op my stasie stop
En saam met ons soos ‘n klomp hasies hop
En almal vra my altyd raas my kop
Kan ek vir 'n slag iets basies drop?
Ek laat die beat soos ‘n blasie pop
Want niemand kan die kombinasie stop
Hier om nog ‘n nasie op te fok
En julle fokken kinders op te laat skop
Lig jou glasie op, sit jou gat down want Die fokken boys is back in town
[Chorus]
Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring ‘n gat in jou matras
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
[Chorus]
Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring ‘n gat in jou matras
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
[Verse 4]
Jy moet
En bietjie
In die middel van die nag
Jy moet
En jy
Tot die buurt brakke blaf
Jy moet
En bietjie
In die middel van die nag
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
Written by: Synth Peter, Zander Tyler