Featured In

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
Songwriter
Richard Onraet
Richard Onraet
Songwriter

Lyrics

Daar is altyd iemand lus om biertjies te drink
En 'n vuurtjie aan te steek en 'n glasie te klink
Klein saterdag
Ek sien die lig
Ek sien sterre
Ek sien jou gesig
Alles al gewen
Alles al verloor
Wat die hard van vol is
Loop die mond van oor
Ek's onseker oor die toekoms en so
Die sesteem het ons misluk
Kom ons begin weer voor
Hou op stress
Slaan die lewe vir n ses
Hou op worry
Ons sê later sorry
Ek weet jy voel alleen
Ek weet jy is verveeld
Kry daar nog 'n biertjie
Sit hier om die vuurtjie
Laat los
Laat loop
Laat waai
Moenie vergeet nie
Jy's nie hier vir n lange nie
Jys hier vir 'n jol
Moenie my tyd mors met voicenotes nie, bra nee
Gee my net 'n call, poepol
Die glas is leeg
En dan is hy weer vol
Soos 'n mall
Ek haat malls
Ek soek 'n full view
Kom ons gaan dadelik plaas toe
Kry daar nog 'n biertjie
Sit hier om die vuurtjie
Laat los
Laat loop
Laat waai
Dinge gaan goed
En dan gaan dinge sleg
En dan loop dinge skeef
Dan staan jy op en probeer weer
Hoe anders gaan ons leer?
Ek weet jy voel alleen
Ek weet jy is verveeld
Kry daar nog n biertjie
Sit hier om die vuurtjie
Laat los
Laat loop
Laat waai
Ek weet jy voel alleen
Ek weet jy is verveeld
Kry daar nog n biertjie
Sit hier om die vuurtjie
Laat los
Laat loop
Laat waai
Written by: Hunter Kennedy, Richard Onraet
instagramSharePathic_arrow_out