Top Songs By Juanita du Plessis
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
R Claase
Songwriter
Lyrics
Onthou my
Onthou my nou
Onthou ons saam wees
En die plek waar ons staan
Onthou my
Onthou my hart
Onthou hierdie oomblik
Hierdie kruispad
En waarheen ek moet gaan
Sterre is helder
Maar sterre vergaan
Die son maak ons warm
Maar ek skuil voor die maan
Hoe smuur is die ster waar die mense my maak
Daar's soveel meer dinge wat diep aan my raak
Onthou my
En hoor my hart as hy klop
Hoor elke woord wat ek sê
Oh whoa
Onthou my
Daar is geheime wat agter verhoog
En verduidelik
Verstaan my
En hoor my siel as ek vra dat jy herinnering dra vir my
En altyd my naam onthou
Want ek is lief vir jou
Oh whoa, onthou my
Onthou my
Onthou my stem
Onthou ons drome
En die tyd is gebed
Onthou my
Onthou my oë
Onthou hoe ek kyk vir jou
En hoe ek in jou glo
Sterre is helder
Maar sterre vergaan
Die son maak ons warm
Maar ek skuil voor die maan
Hoe smuur is die ster waar die mense my maak
Daar's soveel meer dinge wat diep aan my raak
Onthou my
En hoor my hart as hy klop
Hoor elke woord wat ek sê
Oh whoa
Onthou my
Daar is geheime wat agter verhoog
En verduidelik
Verstaan my
En hoor my siel as ek vra dat jy herinnering dra vir my
En altyd my naam onthou
Want ek is lief vir jou
Oh whoa, onthou my
Onthou my
Onthou my naam
Onthou my
Ek vat jou saam
Onthou my
En hoor my hart as hy klop
Hoor elke woord wat ek sê
Oh whoa, onthou my
Daar is geheime wat agter verhoog
En verduidelik
Verstaan my
En hoor my siel as ek vra dat jy herinnering dra vir my
En altyd my naam onthou
Want ek is lief vir jou
Oh whoa, onthou my
Written by: R Claase