Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dozi
Performer
COMPOSITION & LYRICS
S. Kruger
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Botha
Producer
Lyrics
Kruis en dwars volg ek my hart se spoor
Vas oortuig, hierdie berg moet ek oor
Voetspore lê die wye wêreld vol
My pad se kaart, my lewenskaart
Slaan die rigting in wat jou gaan huistoe bring
Al waai die wind 'n wilde woeste kring
Hou koers my maat, hou koers my maat

Oor en weer het ek maar weer probeer
Stiptelik het die afstand gemeet
Opgetel wat ek halfpad verloor
Plekkie gesoek om my pakkasie te stoor
Slaan die rigting in wat jou gaan huistoe bring
Al waai die wind 'n wilde woeste kring
Hou koers my maat, hou koers my maat
Slaan die rigting in wat jou gaan huistoe bring
Al waai die wind 'n wilde woeste kring
Hou koers my maat, hou koers my maat
Written by: S. Kruger