Upcoming Concerts for Kurt Darren
Credits
PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Lyrics
Toll
Composer
Kaiser
Composer
D Van Der Merwe
Composer
Lyrics
My dierbare vrou
Jy weet, dit is somtyds maar moeilik
Vir ons harde manne om te sê wat aan ons harte kou
Maar ai, nou sê ek vir jou
In ons ware liefde kan jy maar vertrou
Want jy, jy's my millennium vrou
Jy's my môreson, jy's my volle maan
Sonder jou krag sou ek nooit bestaan
Jy's 'n vrou wat sal, nie 'n vrou wat sou
Jy's my beste vriend, my millennium vrou
Ek is lief vir jou, tien duisend maal
Jy's my droomprinses in ons feëverhaal
Ek bly maar net 'n gewone ou
Jy's my beste vriend, my millennium vrou
Diep in my hart is ek 'n vegsoldaat
Maar jy't gekom en my vrygelaat
Jy's my lewensmaat, ek vertrou in jou
Jy's my beste vriend, my millennium vrou
Jy's my lewensmaat, ek vertrou in jou
Jy's my beste vriend, my millennium vrou
Written by: D Van Der Merwe, Kaiser, Kurt Darren, Toll