Lyrics

[Verse 1]
Ek kon nie help nie wou myself net keer om seer te kry
Is dit net ek of is jy heeltemal te mooi vir my?
Ek wonder en ek vra
Wat is dit wat jou pla kom sê vir my
Maar tel jy ook die dae?
Sal dit help om jou dalk te vermy?
[PreChorus]
Ek voel in die aande
Vir myself of jy nog daar is
Soos die lewe op my neerkom
Staan ek verstom
[Chorus]
Oor hoe jy kyk, hoe jy lyk, hoe jy kom, hoe jy gaan
En alles van jou maak my mal maar
Ek voel in die aande
Vir myself of jy nog daar is
Is
[Verse 2]
Maar voel jy
Die omvang van die saak
Ek wou nog met jou praat maar ek vrees
Jy vergeet dalk net te gou van my
Ek weet ons het baklei maar ek het
Weer kom staan en weer gevra
Ek roep jou op jou laaste naam
Jou hart in my ek voel bevry
Jy is die, is die een vir my maar
[PreChorus]
Ek voel in die aande
Vir myself of jy nog daar is
Soos die lewe op my neerkom
Staan ek verstom
[Chorus]
Oor hoe jy kyk, hoe jy lyk, hoe jy kom, hoe jy gaan
En alles van jou maak my mal maar
Ek voel in die aande
Vir myself of jy nog daar is
[Bridge]
Ek bid en breek, ek het my hand opgesteek
Om nader aan jou te kom
Ek staan verstom verby oor jou en my
Maar alles het uitgebom
En ja ek wonder nogsteeds oor jou
En ja ek wonder of jy my sal onthou
[PreChorus]
Ek voel in die aande
Vir myself of jy nog daar is
Soos die lewe op my neerkom
Staan ek verstom
[Chorus]
Oor hoe jy kyk, hoe jy lyk, hoe jy kom, hoe jy gaan
En alles van jou maak my mal maar
Ek voel in die aande
Vir myself of jy nog daar is
[PreChorus]
Ek voel in die aande
Vir myself of jy nog daar is
Soos die lewe op my neerkom
Staan ek verstom
[Chorus]
Oor hoe jy kyk, hoe jy lyk, hoe jy kom, hoe jy gaan
En alles van jou maak my mal maar
Ek voel in die aande
Vir myself of jy nog daar is
Written by: Renier Van Der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out