Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Mionette
Lead Vocals
Ruan Graaff
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Georic Lomas
Songwriter
Marco van Deventer
Songwriter
Mionette Short
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Studios
Producer
Robin Kielly
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Geloop soos 'n man mos moet
Ken is hoog, hy weet hy lyk goed
Sy ego skiet regdeur die dak
Maar daai tipe kyk het my hart gevat
[Verse 2]
Tree vir tree, na my toe
Hand uitgesteek op die dansvloer
Gedip-draai in-en-uit geswaai
Nog 'n keer, jy's die beste een
[PreChorus]
Ek wil net vir jou sê
Ek't alles wat ek wil hê
Maar hoe kan ek nou nee sê vir net
'n Bietjie meer van
[Chorus]
Ons in jou bakkie met
Jou kyk wat saggies sê
Jy's al wat ek wil hê
'n Bietjie meer van
Dans op die grondpad en
Praat tot die sonsak net
Jy kan my styf vas hou
Ek soek 'n bietjie meer van jou-o-o-o-o-oh
O-o-o-o-o-oh
O-o-o-o-o-oh-oh
'n Bietjie meer van jou
[Verse 3]
Tyd loop, ek's die heel aand hier
Hy like my soos 'n glasie bier
Sy arms styf vas om my lyf
Kyk, 'n man het my as hy lekker ruik
[Verse 4]
Dit raak toe 'n 3 maande ding
Voëltjies vluit, hy soek vir 'n ring
Wil hom huis toe vat na my pa
Nee wag, ek weet hy gaan sê ek is mal
[PreChorus]
Ek wil net vir jou sê
Ek't alles wat ek wil hê
Maar hoe kan ek nou nee sê vir net
'n Bietjie Meer van
[Chorus]
Ons in jou bakkie met
Jou kyk wat saggies sê
Jy's al wat ek wil hê
'n Bietjie Meer van
Dans op die grondpad en
Praat tot die sonsak net
Jy kan my styf vas hou
Ek soek 'n bietjie meer van jou-o-o-o-o-oh
O-o-o-o-o-oh
O-o-o-o-o-oh-oh
'n Bietjie meer van jou
[Verse 5]
En, dink jy ek's die een?
My liefie, net my ma sal weet
'n Bietjie meer van jou
[PreChorus]
Ek wil net vir jou sê
Ek't alles wat ek wil hê
Maar hoe kan ek nou nee sê vir net
'n Bietjie meer van
[Chorus]
Ons in jou bakkie met
Jou kyk wat saggies sê
Jy's al wat ek wil hê
'n Bietjie meer van
Dans op die grondpad en
Praat tot die sonsak net
Jy kan my styf vas hou
Ek soek 'n bietjie meer van jou
[Outro]
Yeah, 'n bietjie meer van jou
Written by: Georic Lomas, Marco van Deventer, Mionette Short