Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Tuimeltrein
Tuimeltrein
Performer
Tertius Human
Tertius Human
Guitar
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Marice de Jager
Marice de Jager
Composer
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

Jo-o-o-nk
Jo-o-o-nk
80 op die grondpad
Ruite oop en die stof spat
Kilos ver en kilos ry
Die onbekende maak my vry
Sit die radio bietjie harder dan sing ons bietjie saam
Sit die wêreld bietjie sagter hulle sal ons nooit verstaan
Voel die yskoue bries teen jou natgeswete vel
Voel die somerson al ons stories oorvertel
Ons het ons skoene verloor en ons wilkrag om te leer
Daar’s ʼn ander deel in die lewe waarin ons so goed presteer
Ons noem dit jo-o-o-nk wees
Jo-o-o-nk wees
Jo-o-o-nk wees
Jo-o-o-nk wees
120 op die teerpad
Klere gepak in ʼn ou krat
Drome ver en drome ry
Ons het die antwoord, wat ‘n vraag moet kry
Sit die radio bietjie harder dan sing ons bietjie saam
Sit die wêreld bietjie sagter hulle sal ons nooit verstaan
Voel die yskoue bries teen jou natgeswete vel
Voel die somerson al ons stories oorvertel
Ons het ons skoene verloor en ons wilkrag om te leer
Daar’s ʼn ander deel in die lewe waarin ons so goed presteer
Ons noem dit jo-o-o-nk wees
Jo-o-o-nk wees
Jo-o-o-nk wees
Jo-o-o-nk wees
Ignoreer al my verantwoordelikhede
Leef op coke maar ek’s broke
En op leë gebede
Al my kouse het al gate in
Maar ek belowe ek belowe jou
Ignoreer al my verantwoordelikhede
Leef op coke (maar jy’s broke)
En op leë gebede
Al my kouse het al gate in
Maar ek belowe ek belowe jou ek bly sing
Voel die yskoue bries teen jou natgeswete vel
Voel die somerson al ons stories oorvertel
Ons het ons skoene verloor en ons wilkrag om te leer
Daar’s ʼn ander deel in die lewe waarin ons so goed presteer
(Ons so goed presteer)
Ons noem dit jo-o-o-nk wees
Jo-o-o-nk wees
Jo-o-o-nk wees
Jo-o-o-nk wees
Written by: Marice de Jager, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out