Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hartklop
Hartklop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cornel Viljoen
Cornel Viljoen
Songwriter
Zanneli Casey
Zanneli Casey
Songwriter

Lyrics

Jy was my son
Verdwyn in die nag
Los my hand
Laat gaan jy my sag
Los my, Los my weer
Gee my hart n breek
Los my, Los my weer
Ek wil myself Los skeur
Die laaste stukkie van jou
Is n gedagte wat nog aan my klou
Aan elke weefsel van my siel
Hoe kon jy my so verniel
Ek wys jou die pad wat jy moet vat
Ek wys jou my mooi wat jy verf met rooi
Los my, Los my weer
Gee my hart n breek
Los my, Los my weer
Ek wil myself Los skeur
Die laaste stukkie van jou
Is n gedagte wat nog aan my klou
Aan elke weefsel van my siel
Hoe kon jy my so verniel
Los my laat my wees
Al my denke oor jou is gekneus
Los my laat my loop
En in die donker was daar hoop
Los my laat my wees
Al my denke oor jou is gekneus
Los my laat my loop
En in die donker vind ons hoop
Die laaste stukkie van jou
Is n gedagte wat nog aan my klou
Aan elke weefsel van my siel
Hoe kon jy my so verniel
Written by: Cornel Viljoen, Zanneli Casey
instagramSharePathic_arrow_out