Credits
PERFORMING ARTISTS
Hartklop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cornel Viljoen
Songwriter
Zanneli Casey
Songwriter
Lyrics
Ek wonder of ons sal reg kom
Ek wonder of ons hier gaan weg kom
Of ons die son sal sien op kom
Deur die koue mis ek jou
Deur die trane voel ek jou
Jou sagte oe breek deur my hart
Verinneweerd staan ons apart
Ek luister tussen die lyne
Jou hart verdwyn in myne
Die somer son verander my
Ek droom nog dat ek jou gaan kry
Ons weerstand vlug van jou en my
Ons duisternis is wat by ons bly
Ons mening sweef by ons verby
Deur die koue mis ek jou
Deur die trane voel ek jou
Jou sagte oe breek deur my hart
Verinneweerd staan ons apart
Ek luister tussen die lyne
Jou hart verdwyn in myne
Die somer son verander my
Ek droom nog dat ek jou gaan kry
Ek ry op die ritme, in die donker van die nag
Afrikaanse woorde, in my verse wat lag
Skree as ek wonder, skree as ek sing
Bring jou hart, gee jou hand, jy's n
Wonderlike ding
Jou wonderlike ding,
Wil jy saam my spring
Vannaf n wolk tot die verlede in
Jy maak my trots jy gee my hoop Wanneer jy met n seer rondloop
Stuur grote aan die ou wat jou wil stop
Jou donker oë wat smag vir n drukkie van God
Die lewe wat skree!
"Ons sal jou nie drop"
Bly te kenne.
Ons is Hartklop!!
Deur die koue mis ek jou
Deur die trane voel ek jou
Jou sagte oe breek deur my hart
Verinneweerd staan ons apart
Ek luister tussen die lyne
Jou hart verdwyn in myne
Die somer son verander my
Ek droom nog dat ek jou gaan kry
Written by: Cornel Viljoen, Zanneli Casey