Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hartklop
Hartklop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cornel Viljoen
Cornel Viljoen
Songwriter
Zanneli Casey
Zanneli Casey
Songwriter

Lyrics

By die optraande
Vermy jy dit
Soos n skoenlapper
Word ons wind
Kalmeer my nou
Dit steel tyd van jou
Weerspeel
Speel ons soos n kind
Jy is nie so onskuldig nie
Ons was nie alleen nie
Jou liefde vir my is
N warrel wind wat in my rus
N warrel wind kind wat in my dans
Gee die storm my nog n kans
Soos die einde nader kom
Verdwyn jy soos mis voor die son
Soos die eerste keer sal ons blom
Kalmeer my nou
Dit steel tyd van jou
Weerspeel
Speel ons soos n kind
Ons is nie so onskuldig nie
Jy was nie alleen nie
Jou liefde vir my is
N warrel wind wat in my rus
N warrel wind kind wat in my dans
Gee die storm my nog n kans
Written by: Cornel Viljoen, Zanneli Casey
instagramSharePathic_arrow_out