Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hartklop
Hartklop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cornel Viljoen
Cornel Viljoen
Songwriter
Zanneli Casey
Zanneli Casey
Songwriter

Lyrics

Kom ons maak foute saam
Vat my hand vat n kans
Kom ons breek al die reels
Met jou aan my kant voel ek genoeg
Breek my van vooraf
Bou my van die begin af
Vat n kans met my
Ek is joune volledig
Kom ons bou liefde saam
Vou my hart in jou hand
Kom ons breek al die reels
Met jou aan my kant is ek weer heel
Breek my van voor af
Bou my van die begin af
Vat n kans met my
Ek is joune volledig
Breek my van voor af
Bou my van die begin af
Vat n kans met my
Ek is joune vir ewig
Written by: Cornel Viljoen, Zanneli Casey
instagramSharePathic_arrow_out